Assignment 5
AFK2602
Name and Surname:
Student number:
Date: 28 - 02 - 2023
Due Date: 28 - 04 - 2023
Unique number: 281625
, Watter van die volgende opsies verteenwoordig slegs funksiewoorde?
voordat, die, het, sy.
eerstens, ʼn, vergeet, tensy.
foeitog, egter, wanneer, kraal.
Stel jou voor jy is by ʼn troue en jou metgesel wys na ʼn man by die kostafel en sê:
‘Kyk hoe slurp daai olifant alles op.’
Wat is die referensiële betekenis van ‘daai olifant’?
Dit verwys na sy gierigheid en grootte.
Dit verwys na sy slordige eetwyse.
Dit verwys na die kleur en grootte van sy pak klere.