Gocad Varestel 3
BESKRYWENDE OPSTEL SR
Die skrywer beskryf iets/lemand soos hy/sy dit ervaar (dis moeilik om iets te
beskryf
eerstehands ervaar is nie) en stel die leser in staat om die ornderwerp wat beskryf word,wat
netnie
so |
ewendig soos hy/sy te beleef.
n Suksesvolle beskrywende opstel konsentreer op sintuiglike besonderhede soos sig, klank,
sImaak, reuk en sensasie.
n Goeie
woordeskat is nodig vir raak beskrywings.
Dle opstel is meer as net die opnoem van waarnemings. insig, begrip, eie belewing en sinvolheid
geniet aandag.
Plekke. gebeure en karakters word presies en akkuraat beskry.
Karakters moet lewensgetrou wees: innerik en uiterlik.
Beeldspraak, idiome en spreekwoorde word op n oorspronklike wyse aangewend.
Sinstruktuur, spelling, leestekens, taalgebruik en paragrafering moet aandag geniet
Kru taal word nie toegelaat nie.
ViSUELE TEKSTE
Die onderwerp moet pas by die visuele prikke!. Die nasiener moet onthou dat hierdie visuele
prikkel oop is vir 'n verskeidenheid interpretasles. Die leevder se perspektief moet oorweeg
word by assessering.
ONTLEDING VAN MOONTLIKE OPSTELTIPES PER VRAAG
Die vrae is só geformuleer en die prente só gekies dat n persoonlike inkleding van die gekose
onderwerp/prent van die kandidaat verwag word.
Die opstel wat geskryf word, kan waarskynlik in meer as een kategorle val, maar nie noocwendig
nie. h Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat. Verskillende kognitiewe vlakke
persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag geneem.
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS eks
KortIrons ksicnele. ks
VRAAG 3 eepkun
Kies EEN onderwerp en skryf 80-100 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die opskrif van die teks wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
3.1 PLAKKAAT
Suid-Afrika se tieners kry te min oefening. Jy is bekommerd daaroor en
besluit om 'h plakkaat by die skool aan te bring met die opskrif: OEFEN
MEER.
Ontwerp die PLAKKAAT waarin jy tieners aanmoedig om meer oefening te
kry. [20]
3.2 DAGBOEKINSKRYWINGs
Jy het oniangs twee baie verskillende dae beleef. Die een dag het alles
verkeerd geloop, maar die volgende dag het dit sommer weer baie beter
gegaan.
Maak DAGBOEKINSKRYWINGS vir die TWEE dae soos volg
EEN inskrywing oor die slegte dag
EEN inskrywing oor die goeie dag (20
,
ONDERHOUD Vracstel 3 elwerk
Tntevie CAfdelmq_B) henge 120-`oWooTde
Die gesprek het 'n definitiewe tema.
Elke spreekbeurt is funksioneel.
Die korrekte gesprekstrategieë word gebruik tussen die twee sprekers.
Die korrekte aanspreekvorm word gebruik.
Die spreekbeurte volg op mekaar om h aaneenlopende gesprek te vorm.
Die taal en styl moet by die onderwerp en sprekers pas.
Dit word geskryí in h informele geselstrant waarin belangstelling in die e o se
prestasie en lewe gefoon word.
Die kandidaat vra die persoon uit oorsy/haarlewe, loopbaan en sukses.
Inlecdng9 , Adscnele Iligtna e e s )
FORMAAT Ss'it Dialucq. Sbt
Die name van die sprekers is neies onder mekaar
neergeskryf. teenaan die linkerkantlyn.
Die naam van die spreker kan vervang word deur "Ek".
Na elke naam is'n dubbelpunt, maar geen aanhalingstekens word gebruik nie.
Laat 'n reël tussen elke spreekbeurt oop.
Die spreekbeurte is in blokvorm.
Ekstra inligting word tussen hakies geskryf. Beperk dit tot 'n minimum.
Daar is progressie in die gesprek; dis nie net bloot rondgooi van woorde nie.
Elke soreekbeurt dra by tot die hoogtepunt van
die slotspreekbeurt
iwOOTe
ADVERTENSIE CAdelng C hegk.
' n Advertensie berus op die
sogenaamde ABBA-beainsel. 'n Advertensie moet onmiddellik die
leser se aandagtrek. Die leser se
belangstelfing
leser om van die diens gebruik te maak Die
vir die produk moet gewek word.
Oortuig die
advertensie moet 'n begeerte by die leser
advertensie in sy doel sBaag, sal die leser tot aksie wek. As die
Die krag van die advertensie lê in oorgaan
sy eenvoud. Die vrae wat beantwoord moet word, is:
Wat, waar, wat alles en vir wie?
Lettergroottes en lettertipes is baie belangrik.
'n Advertensie gee net die noodsaaklike intigting
(Uitleg is belangrik)
oor die produk.
FORMAAT
Dis 'n kommunikasiewyse waarop die persoon as adverteerder
am van diens te
sy/haar teikenmark probeer oortuig
sy/haar /produk koop/gebruik te maak.
sepresies wat geadverteer word- verkieslik in groot druk.
Wat word geadverteer?
Waar word die diens/produk aangebied?
Wie bied die diens/produk aan?
.Wat behels
die diens/produk?
Wanneer en tussen watter tye word die diens/produk aangebied?
Hoeveel gaan dit kos
Waar kry belangstellendes meer inligting?
Gee nog ander relevante inligting.
Geen volsinne nie. want inligting word kripties gestel
vir Gse. tr
Oncderuer o eld
onert
un Purn
cbs b.