• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 31 pages
Book review

Werkboek

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 31 pages

This werkboek is designed by the educator to assist Grade 10 learners doing Betower drama with extra information about characters and more questions for practice. Can also be used by teachers as activity book.

Content preview

BETOWER WERKBOEK 2023

Betower die drama Fanie Viljoen

KARAKTERS

Nadia – Hoofkarakter

‘n Tienermeisie, Nadia wat in Magoebaskloof ‘n donker verlede in die stad probeer agterlaat.
Sy dra ‘n geheim met haar saam waarvan ons later sal uitvind in die drama.
Haar ma woon in Johannesburg en Nadia word by haar ouma in Magoebaskloof afgelaai om haar nuwe
skoolkwartaal by Magoebaskloof Hoërskool te begin.




Poenk

Poenk (Bynaam). ‘n Tienerseun wat die wêreld met
bewondering kyk. Word beskryf (deur Joy) as die seun met die
stowwerige klere.Hy en Nadia het iets in gemeen. Beide is
geheimsinnig.Later in die drama het Nadia en Poenk ‘n goeie
vriendskapsverhouding.
Ook bekend as Bos-poenk. Geheimsinnige Poenk.




Saamgestel deur Juffrou Emma 1

, BETOWER WERKBOEK 2023

Joy



Joy. ‘n Tienermeisie. Nadia se nuwe vriendin en ook gedeeltelike verteller.
Sy wys vir Nadia waar die klaskamers is in die nuwe skool Hoërskool
Magoebaskloof.




Gervan




Gervan. Skoolboelie en soek skoor met Poenk. Gervan word ook mishandel
deur sy pa en dis moontlik die rede hoekom hy self ‘n boelie is.




Nadia se ma



Nadia se ma slaag nie regtig in moederskap nie. Sy werk by ‘n
skinderkoerant. Sy maak nie self kos nie. Nadia moes kos maak toe sy by
haar ma gebly het. Haar ma laai haar by Nadia se ouma af.Nadia se ma
verkwalik Nadia vir hulle ontspoorde lewe. Sy wil ruimte hê om dit te
verwerk en om die rede neem sy Nadia na haar ouma toe.




Nadia se ouma


Nadia se ouma word in twee geskeur deur haar verhouding met Nadia en haar
ma. Sy word die middelman deur wie briewe afgelewer en boodskappe gestuur
word.




Saamgestel deur Juffrou Emma 2

, BETOWER WERKBOEK 2023

*LW- Karakters hierbo uitgebeeld is fiktiewe karakters.

Nadia het ’n geheim.Die geheim is die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly.
Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk.
Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik.
Wat haar wys dat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen
bestaan. Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf.
Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel.
Poenk wat self ’n geheim in hom ronddra.

EERSTE BEDRYF

Vrae

Bl.26

1. Waar speel die Eerste bedryf af? (1)

_________________________________________________________________________________________________________________
2. Wie tree as vertellers op in hierdie drama? (1)

_________________________________________________________________________________________________________________
3. Watter teken laat Nadia dink dat iets gaan gebeur? (1)

_________________________________________________________________________________________________________________
4. Watter TWEE dinge onthou Nadia van haar ma in die begin van die drama? (2)

_________________________________________________________________________________________________________________
5. Kies die korrekte beskrywing van Poenk soos Joy hom beskryf:
A: Hy is anders en het dit verloor
B: Hy lyk deurmekaar en soos ‘n prins uit ‘n doringnes.
C: Hy het mooi oë, bruin hare en ‘n mooi mond.
D: Deurmekaar hare, bruin oë, mooi mond, stowwerige klere. (1)
6. Watter voorwerp het uit Poenk se tas geval? (1)

_________________________________________________________________________________________________________________

Bl. 27

7. Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR. Motiveer jou antwoord.
Nadia sien uit om by Hoërskool Magoebaskloof te wees en sy wil graag deel wees van die skool. (1)


_________________________________________________________________________________________________________________

Saamgestel deur Juffrou Emma 3

, BETOWER WERKBOEK 2023

8. Watter EEN eienskap van Poenk het Nadia van hom gesien tussen die see van nuwe
gesigte? (1)


_________________________________________________________________________________________________________________
9. Wat het Nadia vir Poenk gegee? (1)


_________________________________________________________________________________________________________________
10. Noem TWEE dinge wat Poenk verwaarloos laat lyk toe Nadia hom vir die eerste
keer sien? (2)


_________________________________________________________________________________________________________________
11. Wat het Joy gedoen om Nadia aan die nuwe skool bekend te stel? (1)


_________________________________________________________________________________________________________________

Bl.28

12. Dink jy die ma doen haar plig om vir Nadia te kontak? Motiveer. (1)


_________________________________________________________________________________________________________________
13. Hoe verskil dit wat ouma doen van Nadia se ma? (2)


_________________________________________________________________________________________________________________
14. “Die hartseer knop soos doringlatte”
14.1 Wie is hartseer? (1)

_________________________________________________________________________________________________________________
14.2 Het ouma vir Nadia geantwoord toe sy wou weet of haar ma geskakel
het? (1)

_________________________________________________________________________________________________________________
14.3 Hoe reageer ouma op Nadia se vraag? (1)

_________________________________________________________________________________________________________________

15. Daar is een ooreenkoms tussen Nadia en Poenk. Wat is dit? (1)

_________________________________________________________________________________________________________________
Saamgestel deur Juffrou Emma 4

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 22, 2023
Number of pages
31
Written in
2022/2023
Type
Book review
$8.27

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
3
Followers
1
Items
5
Last sold
8 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions