Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 215 pages
Presentation

Graad 4-12 Taalboek met Oefeninge

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 215 pages

This book guides you through every section of language needed to excel in Afrikaans FAL - from the rules to ample exercises to perfect your skills!

Content preview

1




Graad 4 – 12

Afrikaanse Oefenboekie

Van die prentjies op bladsy 24, 173 - 178 uit Google webtuistes – Duty Free

, 2


INHOUDSOPGAWE
1. Woordorde / SV1TOMPV2 I 3
2. Tye 17
3. Voegwoorde 64
4. Negatiewe / Ontkennende Vorm 91
5. Infinitief 104
6. Direkte en Indirekte Rede 118
7. Lydende en Bedrywende Vorm 139
8. Voornaamwoorde 152
9. Vraagwoorde 170
10. Bywoorde 171
11. Byvoeglike Naamwoorde 174
12. Afleidings, Samestellings en Samestellende Afleidings 178
13. Soorte Naamwoorde – Selfstandige Naamwoord 182
14. Deelwoorde 184
15. Leestekens 188
16. Sintuie, Algemene Taalfoute, Soorte Sinne, Tussenwerpsels,
Beeldspraak en Stylfigure 190
17. Rigting 191
18. Verwarrende Woorde en Familie 192
19. Voorsetsels 193
20. Afkortings 195
21. Akronieme en Engelse Uitdrukkings 196
22. Verkleining 197
23. Meervoude 199
24. Tyd 201
25. Visuele Geletterdheid: Gevoels en Manipulerende Taal 205
26. Visuele Geletterdheid: Lyftaal 207
27. Kommunikasie 210

, 3

AFRIKAANSE SINNE – WOORDORDE
ONTHOU

Onthou daar is net 3 tye in Afrikaans

Verlede Tyd


Teenwoordige Tyd


Toekomende Tyd




‘n Gewone Afrikaanse sin lyk so




Mens / Dier / Ding Werkwoord res van die sin


Voltooi die volgende tabel. Gebruik die gegewe sinne.

Ek slaap op die bed
o Ek leer my huiswerk. Ek
o Ek speel met die hond. Ek
o Ek hardloop in die straat.
Ek



SV1T O M PV2 I WOORDORDE


S ww. 1 T (tyd) O M (wyse) P (plek) ww. 2 I
subject Time Object manner place infinitive
Who/What? Verb When? To whom? How? Where? Verb 2 Why?
Wie/Wat? Wanneer Wanneer? Hoekom? Waar?
(tyd) Hoe Hoeveel? Hoe? Waarheen?
laat? Waarom?
The one doing one word When does The How the Where the One word Often gives
the action hulpww. the action person/object action is done action is done the reason
Capital letter is / word / take place that the action … met … Prepositions for the action
Die / ‘n het Time words is done to om … te
Die / ’n +ww.
Possessive-
pronouns

, 4


The subject stands 1st in a sentence.

S ww. 1 T (tyd) O M (wyse) P (plek) ww. 2 I
subject Time Object manner place infinitive
Who/What? Verb When? To whom? How? Where? Verb 2 Why?



S = Subject –

S person or thing
doing something



Onderstreep die onderwerp (subject) in die volgende sinne.
1. My vriendin is baie mooi.
2. Ons eet roomys.
3. My vriendin het blonde hare.
4. My glimlag is breed.
5. Die meisies is goeie vriendinne.
6. Die meisie lees ‘n boek.
7. Die seuntjie terg die meisie met die rooi rokkie.
8. Katrien spring tou op die paadjie in die park.
9. Willem waai vir sy vriend.
10. Die skoolsak staan op die gras langs die meisie.
11. Die juffrou luister na die kinders se stories.
12. Party kinders hardloop op die gras.
13. Die ouers is so moeg om die kinders te vermaak.
14. Die pa’s hou ‘n oog oor al die kinders.
15. Die ma’s bak die heerlikste koekies.
Onderstreep die onderwerp (subject) in die volgende sinne.
1. Katta jaag die muisie in die straat.
2. Die muisie lek sy pootjie.

3. Hulle is die beste maats.

4. Die muisie hardloop vir die kat weg.

5. My ma maak die heerlikste koekies.

6. Katta se oë fokus op die kleinste goggatjie.

7. Die muisie eet klein happies kaas.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
January 10, 2023
Number of pages
215
Written in
2022/2023
Type
Presentation
Person
Unknown
$9.65
Purchased by 31 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
wgroenewald31
4.5
(19)
Sold
115
Followers
57
Items
20
Last sold
1 week ago

Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions