Indirekte en direkte rede – Indirect
and direct speech
Vra vir…. of
Vra of
Sê dat
Vraag woord
Wonder of
Woordorde moet verander (‘dat’ is ‘n Groep 3 voegwoord)-
Werkwoord skuif na einde van sin
Verander die voornaamwoorde (Pronouns!)
o ek, jy = hy of sy
o ons, julle=hulle
o My- sy, haar
o myne, joune = syne of hare
o ons s’n, julle s’n = hulle s’n
1st Persoon – ek, my
2nd Persoon – jy, jou
3rd Persoon – hy, sy , hom, sy, haar
‘n Bevelsin kry Beveel…om….te
*Commands begin with a verb - ! does not mean it is a
command
E.g., “Bel nou!” beveel Michelle
Michelle beveel hom om nou te bel.
‘n Vraagsin wat nie met ‘n vraagwoord begin nie kry OF –
werkwoord na einde van sin
‘n Vraagsin met ‘n vraagwoord, gebruik die vraagwoord (No
‘of’)
E.g., “Wanneer moet ek jou be? vra John vir Michelle
John vra vir Michelle wanneer hy haar moet bel.
Tenses
o Ma het gesê – “past tense” (Change verbs)
o Ma vra “present tense”
Directed towards….
E.g., John vra met …… vir Piet of…