Graad 11 Kernkonsepte EXAM QUESTIONS
Graad 11 Kernkonsepte EXAM QUESTIONS Natuurlike hulpbronne Materiale of stowwe soos minerale, woude, water en vrugbare grond wat in die natuur voorkom en vir ekonomiese gewin gebruik kan word Ekonomiese goedere 'n produk of diens wat teen 'n sekere prys verkoop word Vrye goedere daardie natuurlike hulpbronne wat vryelik in die natuur beskikbaar is Vergoeding betaling vir produksiefaktore Vorm nut verander roumateriale of plaas dele bymekaar om dit meer nuttig te maak Arbeid geestelike en/of fisiese pogings, wat deur mense verskaf word ten einde vergoeding te ontvang Indiensopleiding Opleiding wat verskaf word wanneer 'n persoon reeds indiens geneem is en 'n werk verrig Nominale loon die bedrag wat 'n werker aan die einde van die dag, week of maand ontvang Reële loon die bedrag goedere en dienste wat 'n persoon met nominale loon kan koop Kapitaal geld belê in masjinerie en toerusting wat in die produksieproses gebruik kan word Geldkapitaal geld om kapitaalgoedere te koop Reële kapitaal die werklike masjinerie en toerusting wat met geldkapitaal gekoop word Vaste kapitaal die geboue, masjinerie, vervoer en ander strukturele items wat nodig is om goedere te produseer Veranderlike kapitaal roumateriale wat in die produksieproses gebruik word Duursame kapitaalgoedere kan meer as een keer in die produksieproses gebruik word Nie-duursame kapitaalgoedere kan slegs 1 keer in die produksieproses gebruik word
Written for
- Institution
- Graad 11 Kernkonsepte
- Course
- Graad 11 Kernkonsepte
Document information
- Uploaded on
- December 22, 2022
- Number of pages
- 4
- Written in
- 2022/2023
- Type
- Exam (elaborations)
- Contains
- Questions & answers
Subjects
- graad 11 kernkonsepte
- natuurlike hulpbronne
-
wat in die natuur voorkom en vir ekonomiese gewin gebruik kan word