Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 21 pages
Interview

Afrikaans Word Order rules and notes

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 21 pages

In depth notes on the word order rules for Afrikaans. It covers everything in the IEB syllabus for grade 11 and Matric.

Content preview

AFRIKAANS WOORDORDE
Spelling
a kortings
woordvorming
meervoud
verkleining
trappe van vergelyking
verbuiging van byvoeglike naamwoord
voorsetsels
deelwoorde
idiome
betreklike voornaamwoorde
intensiewe vorm
voornaamwoorde
woorde wat verwar word
sinonieme en antonieme
idiomatiese uitdrukkings



SPELLING / WOORDE WAT VERWAR WORD

Trou Marry Die paartjie (couple) gaan saterdag trou

Getroud Married Die paartjie (couple) is al 20 jaar getroud

Getrou Faithful Honde is getrou aan hulle eienaars

Ontrou Unfaithful Die man is ontrou aan sy vrou

Vertrou Trust Jy kan my altyd vertrou



Verras Surprise Ek was verras om my ou vriend weer te sien

Veras Cremate Die man is na sy dood veras



Hulp Noun Ek het om hulp geskree, want hy was in moeilikheid

Help Verb Ek sal jou help met jou probleem

Ken Know Ek ken die kind / Ek ken my werk

Weet Know (question word. Ek weet wat jy gedoen het
eg van, hoe, wie) Ek weet nie hoekom hy so laat is nie



Maer Thin Sy was vet en nou sy is maer




f

, Maar But Hy is lelik, maar hy is slim



Weier Refuse Hy weier om my te help

Wyer Wider As jy die deur wyer oopmaak, kan ons inkom



Ander Others Party mense is sportief, ander is nie

Anders Otherwise Jy moet leer, anders sal jy nie slaag nie



Gebreek Broken Hy het sy been gebreek

Gebruik Use n Mens gebruik n pen om mee te skryf



Vuil Dirty Ek hou nie van vuil skottelgoed nie

Veilig Safe Dit is nie veilig om saans alleen buite te wees



Ys Ice / dread Daar is ys in die yskas / Ek sy as ek daaraan dink

Eis Demand / claim Die man eis ‘n verduideliking



Ly Su er Die man ly aan ‘n ongeneeslike siekte

Lei Lead Hy lei sy span op die veld

Lui Lazy / ring Die kind is baie lui / Die klok lui



Eindelik At last Ons kon eindelik daarin slaag om n wedstryd te wen

Eintlik Actually Ek weet eintlik glad nie wat hy bedoel nie



Gelede Ago Dit het drie jaar gelede gebeur

Verlede Past / last Dit het verlede jaar gebeur / Dit het in die verlede gebeur



Relings Rails Jy moet aan die trap se relings vashou

Reëlings Arrangements Sy moet al die reëlings vir haar troue self tref



Eiers Eggs Ek eet eiers vir ontbyt

Eie Own Ek het die toets op my eie gedoen

Uie Onion Ek eet uie met my kos



Familie Family, extended Ek sien my hele familie gedurende kersfees




ff

, Gesin Family, intermediate My ma, pa, broer en suster is my gesin



Erken Admit Ek erken dat dit my fout was

Herken Recognise Ek het my ou skoolvriend dadelik herken

Geken Knew Ek het my werk vir die eksamen baie goed geken

Ontken Deny Hy ontken dat hy siek is



Opgewonde Excited Ek is opgewonde vir die eksamen

Opwindend Exciting Dit is opwindend om na die wedstryd te kyk



Verveeld Bored Die kinders was verveeld in die klas

Vervelig Boring Die kinders het die klas vervelig gevind



Lief Love Die ma is lief vir haar kinders

Verlief In love Sy is so verlief op haar nuwe man

Lewe LIfe Die lewe is wonderlik

Lyf Body Daardie man het n practice lyf



So ‘n Singular Ek hou nie van so ‘n onbeskofte mens nie

Sulke Plural Ek hou nie van sulke onbeskofte mense nie



Beteken Mean (for things) Wat beteken hierdie woord

Bedoel Mean (vie mense) Wat bedoel jy met daardie opmerking



Te danke Positive meaning My sukses is te danke aan my vriende hulp

Te wyte Negative meaning Aarverwarming (global warming) is te wyte al die mense



Al Although Al is hy nie perfek nie, is ek lief vir hom

Al Yet Het jy al jou huiswerk gedoen?

Al All Al die kinders is siek

Alle All Alle mense maak foute

Almal Everybody Almal is siek

Alles Everything Hy het alles vergeet

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 13, 2022
Number of pages
21
Written in
2021/2022
Type
Interview
Company
Unknown
Person
Unknown
$5.87

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
robynstainforth
4.0
(2)
Sold
21
Followers
11
Items
23
Last sold
3 months ago


Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions