Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Class notes

ASSIGNMENT IN AFRIKAANS

Rating
-
Sold
2
Pages
6
Uploaded on
12-09-2022
Written in
2022/2023

THIS IS ASSIGGNMENT 3 FOR THE MODULE AFK1506

Institution
Course

Content preview

AFK1506 2022
WERKOPDRAG 03 (182203)
SPERDATUM: 12 SEPTEMBER 21:00
Instruksies en riglyne
• Alle vrae moet in Afrikaans beantwoord word.
• Volg al die riglyne en vereistes vir werkopdragte in Afdeling 9 van Studiebrief 101. Jou werkopdrag moet ʼn
titelblad en inhoudsopgawe insluit.
• Lees Afdeling 10 in studiebrief 101 baie deeglik deur.
• Gebruik al die hulpbronne in die afdeling Begeleiding vir Werkodprag 3 op ons myModules-blad 1 en op
jou e-tutor se blad.
o Die Hulpbrief vir Werkopdrag 3 is veral belangrik; dit bevat die uitgebreide nasienrubrieke vir
essayvrae en baie wenke vir hierdie werkopdrag. Die hulpbrief word in Afrikaans EN Engels geskryf.
• Maak seker dat jy die korrekte plagiaatverklaring gebruik. Die plagiaatverklaring is in Word en PDF
formaat beskikbaar op ons myModules-blad, onder Additional Resources EN onder Bronverwysings en
plagiaat / Citations and plagiarism.
• Maak seker dat jy die korrekte dokument inhandig. Ons kan jou nie help as jy die verkeerde
dokument (byvoorbeeld: ʼn ander module se werkopdrag) inhandig nie! Jy sal ongelukkig 0 vir jou
werkopdrag kry as jy die verkeerde dokument inhandig.
Werkopdragte sonder ʼn volledig ingevulde plagiaatverklaring sal met -2 gepenaliseer word.
Watter studiemateriaal het ek nodig vir Werkopdrag 03?
Studiemateriaal Vraag Waar kan ek dit kry?
AFK1506 Studiegids Alle vrae myModules: Official Study Material
AFK1506 Studiebrief 101 Alle vrae myModules: Official Study Material
Verwysingsgids en addisionele
myModules: Additional Resources en/of
hulpbronne oor plagiaat en Vrae 3.5, 5 en 6
Bronverwysings en Plagiaat
bronverwysings
Riglyne by die skryf van literêre
Vraag 5 myModules: Additional Resources
essays
Kortverhaal: “Stroopsoet kinders
Vrae 2 en 3 Unisa biblioteek webblad: e-reserwes
(Edms.) Bpk.” deur Jaco Jacobs
Voorgeskrewe boek wat jy self moes bekom
*Sien bladsy 8 in Studiebrief 101 en die FAQ
Flarde deur Marlize Hobbs (2018) Vrae 4 en 5 afdeling op ons myModules blad vir meer
inligting oor die voorgeskrewe boek en waar jy
dit kan soek
Norms and Standards for Educators Vraag 5 Unisa biblioteek webblad: e-reserwes
Hulpbrief vir Werkopdrag 3 Alle vrae myModules: Begeleiding vir Werkopdrag 3




1
myModules is die nuwe weergawe van myUnisa wat ons al die hele jaar gebruik. Teken in op myModules via
mymodules.dtls.unisa.ac.za.
1

, Vraag 1 (Leereenheid 4) 14 punte
Relevante aktiwiteite uit die studiegids E-reserwes
4.2 (Hoekom lees so belangrik is) Geen
Bestudeer leereenheid 4 in die studiegids en beantwoord dan die volgende vrae.

1.1 Verduidelik in jou eie woorde waarom lees so belangrik is in ʼn kind se lewe. (3)
1.2 Verbind die literatuurkategorie in Kolom A aan die korrekte ouderdomsgroep in Kolom B. Skryf slegs
die nommer van die vraag in Kolom A en die letter van die korrekte antwoord in Kolom B in jou opdrag
neer, byvoorbeeld: 1.2.1. A
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Kinderliteratuur A Lesers tussen 12 en 18 jaar
1.2.2 Jeugliteratuur B Lesers ouer as 18 jaar
1.2.3 Volwasse literatuur C Lesers tussen 7 en 12 jaar
(3)
1.3 Verduidelik in jou eie woorde waarom stories in kinder- en jeugliteratuur gewoonlik ʼn gelukkige einde
het. (3)
1.4 Om ʼn verhaal te analiseer, moet ons na spesifieke struktuurelemente in die verhaal oplet. Volgens
Stander en Coetser is daar vier groot vrae wat ons onsself moet vra wanneer ons ʼn verhaal ontleed.
Wat is hierdie vier vrae?
Wenk: Bestudeer die grafiek op bladsy 96 in die studiegids. (4)
1.5 In leereenheid 3 het ons geleer dat ons altyd die karakters, gebeure, tyd en ruimte van ʼn verhaal moet
ondersoek om ʼn verhaal te analiseer. Watter bykomende element moet ook by jeugverhale soos rillers
en grillers in ag geneem word? (1)

Vraag 2 (Leereenheid 3, 4 en “Stroopsoet kinders (Edms.) Bpk.”) 20 punte
Relevante aktiwiteite uit die studiegids E-reserwes
4.5 (Laat ons ril en gril) Kortverhaal: “Stroopsoet kinders (Edms.) Bpk.”
4.7 (Om “Mielieman” te verstaan) deur Jaco Jacobs
4.8 (Ril en gril in die klaskamer)

Bestudeer die kortverhaal “Stroopsoet Kinders (Edms. Bpk.)” en afdeling 4.9 in die studiegids. Hersien ook
leereenheid 3 in die studiegids om jou geheue te verfris oor storie-elemente. Beantwoord dan die volgende
vrae.

2.1 Skryf ʼn opsomming van die kortverhaal in jou eie woorde. Jou opsomming moet die hoofkarakters in
die storie identifiseer, en die gebeure in die storielyn (begin, middel en einde) in chronologiese
volgorde uiteensit. Jou opsomming moet in paragraafvorm geskryf word, en moet 200 woorde lank
wees.
Let wel: Omdat jy die verhaal in jou eie woorde opsom, kan jy NIE aanhalings uit die studiegids of die
kortverhaal gebruik nie. Jou paragraaf kan dus nie teksverwysings insluit nie. Indien jy enige deel van
jou antwoord uit die studiegids afskryf (direk aanhaal of parafraseer), sal jy punte verloor!
(8)




2

Written for

Institution
Course

Document information

Uploaded on
September 12, 2022
Number of pages
6
Written in
2022/2023
Type
Class notes
Professor(s)
Mariette
Contains
All classes

Subjects

$8.29
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Get to know the seller
Seller avatar
hakeemavanderwesthuizen

Get to know the seller

Seller avatar
hakeemavanderwesthuizen University of South Africa (Unisa)
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
3
Member since
3 year
Number of followers
3
Documents
9
Last sold
3 year ago

0.0

0 reviews

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions