• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 46 pages
Summary

Summary Gr 12 Krismis van Map Jacobs Langvrae

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 46 pages

20 uitgewerkte (korrek en volledig) langvrae van Map Jacobs

Content preview

KRISMIS VAN MAP JACOBS – ADAM SMALL

LANGVRAAGBOEKIE

1. Johnnie/Map se omstandighede het 'n invloed op sy keuses. Bespreek hierdie stelling in 'n
opstel van 400 tot 450 woorde.
2. Map Jacobs en Cavernelis is in die drama, Krismis van Map Jacobs, gevangenes van hulle
omstandighede. Bespreek hierdie stelling in 'n opstel van 400 tot 450 woorde.
3. In die drama Krismis van Map Jacobs ondergaan die hoofkarakter karakterontwikkeling.
Bespreek hierdie stelling in 'n opstel van 400–450 woorde.
4. "Kan jy sien die tattoos, al die merke? (Sy stem raak 'n oomblik weg. Huil hy?) 'it was 'n terrible
gesoek seker, … vir 'n identity …" Skryf 'n opstel van 400 tot 450 woorde waarin jy aantoon
hoe tatoeëermerke en die tronk Map/Johnnie se identiteit verander.
5. In die drama Krismis van Map Jacobs dra omstandighede daartoe by dat die hoofkarakter van
Johnnie na Map en weer na Johnnie verander. Bespreek hierdie stelling in 'n opstel van
400–450 woorde.
6. In hierdie drama tree Cavernelis as 'n newekarakter, wat die bestaan op die Kaapse Vlakte
belig, op. Bespreek hierdie stelling in 'n opstel van 400–450 woorde.
7. Die handelinge van Cavernelis en Map ondersteun die tema van ’n uitsiglose bestaan
waaruit niemand kan ontsnap nie. Bespreek hierdie stelling in ’n opstel van 400–450 woorde.
8. Gappie Martin, Apostel George en Miss Africa het ’n invloed op Map Jacobs se lewe en
verander sy lewenskoers. Bespreek hierdie stelling in ’n opstel van 400–450 woorde.
9. In die drama toon Map se woorde en handelinge dat hy aanvanklik verkeerde keuses maak,
maar hy kom tot insig wat hom die regte keuses laat maak. Bespreek hierdie stelling in 'n opstel
van 400 tot 450 woorde.
10. Map/Johnnie se milieu of omstandighede het ’n invloed op die keuses wat hy uitoefen.
BESPREEK hierdie stelling in ’n opstel van 400–450 woorde.
11. Interpreteer en evalueer die gebruik van dramatiese struktuur (bou van die drama) in Krismis
van Map Jacobs in ʼn opstel van 400 tot 450 woorde.
12. Bespreek die intrige en subintrige in Krismis van Map Jacobs en bring dit in verband met
die tema van vryheid en uitgelewerdheid. Skryf ʼn opstel van 400 – 450 woorde.
13. Omdat die drama bedoel is om as ʼn opvoering beleef te word, speel die RUIMTE ʼn belangrike
rol. Bespreek hierdie stelling in ʼn opstel van 400 – 450 woorde.
14. Konflik is ’n hoofelement van enige goeie drama. Skryf ’n opstel van ongeveer 400–450
woorde waarin jy die konflik wat by Map voorkom, bespreek.
15. Cavernelis ervaar konflik in die drama, Krismis van Map Jacobs. Bespreek hierdie stelling in
’n opstel van 400–450 woorde.
16. In die drama, Krismis van Map Jacobs, speel musiek ’n belangrike rol in die tema van
bevryding, maar ook van gevangeneskap. Bespreek hierdie stelling in ’n opstel van 400–450
woorde.
17. Antie Grootmeisie en Blanchie het ‘n invloed op Map Jacobs, terwyl Blanchie en Maud
Carvernelis beïnvloed. Bespreek hierdie stelling in ‘n opstel van 400-450 woorde.
18. Die ruimte waarin Krismis van Map Jacobs afspeel is tekenend van die hartseer en misdrywe
van die Kaapse Vlakte, maar die tronk word tog ook as ʼn helende ruimte geteken. Bespreek
hierdie stelling in ʼn opstel van 400–450 woorde.
19. Die inwoners van die Kaapse Vlakte is letterlik en figuurlik tot lewenslange
gevangenisstraf gevonnis. Bespreek hierdie stelling in ’n literêre opstel van 400–450 woorde
en verwys in jou antwoord na die redes vir die Cavernelis-gesin en Map Jacobs se
gevangenisstraf en beoordeel of ontsnapping vir hulle moontlik is.
20. Bespreek in ‘n opstel van 400-450 woorde die sentrale tema van die drama deur na
Carvernelis te verwys. (Mense is uitgelewer aan die omstandighede waarin hulle op die
Kaapse vlakte leef – Dit is soos ‘n figuurlike tronk waarin hul vasgevang is.)



1

,VRAAG 1




2

,3

, VRAAG 2




4

Connected book
 image
Publisher: 2008 ISBN: 9780624046233 Edition: Unknown

Document information

Schooljaar
200
Summarized whole book?
No
Which chapters are summarized?
Unknown
Uploaded on
September 5, 2022
Number of pages
46
Written in
2021/2022
Type
Summary
$7.44
Purchased by 103 students

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Sold
235
Followers
141
Items
0
Last sold
2 weeks ago

Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions