UNIEKE NOMMER: 710865
AFK2604
WERKSOPDRAG 03
, LEEREENHEID 3:
Vraag 1:
Daar is meer as een betekenis, maar die woordeboek betekenis van die woord
misdaad is: “’n handeling wat in stryd is met die wet en strafbaar is deur die staat
(Hnadboek van die Afrikaanse Taal 2015)”. In Suid-Afrika die woord “misdaad”
nogals problematies wees, wnt ons land het ‘n geskiedenis van kolonialisme en
apartheid. Warnes (2012: 982), beskryf dit as volg, “the history of criminality or the
response to it”. Daar is paar sinonieme vir die woord, misdaad is dieselfde as
wanbedryf, onwettige optede, vergryp, ensovoorts. Met ander woorde, misdaad is ‘n
aksie wat ‘n reaksie verg.
Vraag 2:
2.1.a) Die speurder:
Klassieke speurverhaal: Hardgebakte speurverhaal:
In ‘n klassieke speurverhaal is die In ‘n hardgebakte speurverhaal is die
speurder koud en objektief. Hy was dan speurder kwesbaar. Die speurder raak
ook dikwels onaantasbaar. Die speurder persoonlik betrokke en is nie so gefokus
is die hoofkarakter. Al die aandag is op op antwoorde nie, hy wil net hê dat
die speurder. geregtigheid moet skied. Die speurder
kan soms ‘n privaat speurder ook wees
wat glad nie eers ‘n mooi kantoor het
nie. Hy is hardwerkend en doen sy bes
om die gemeenskap te help.
b) Die slagoffer:

Dit is bloot net nog ‘n mens. Daar word Daar word ongesien na die slagoffer.
baie inligting gegee oor die lyk sommer Die speurder dra die slagoffer se
al op die eerste bladsy. Hulle behandel belange op hart.
die saak glad nie sensitief nie. Die
skrywer kan nie teveel emosie op die
slagoffer sit nie, want dit gaan die
aandag van die speurder afhaal.
c) Die misdadiger:

Die misdadiger is die hele verhaal deur Die misdagiger word bekend gemaak in
onbekend en word eers bekend gemaak die begin al en die lesser weet wie en
aan die einde van die verhaal. Die wat hy/sy is.
misdadiger word op dieselfde wyse as
die slagoffer hanteer. Die misdadiger