• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages
Other

AFK2602 Eksamenportefeulje 2022

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 8 pages

AFK2602 Werksopdrag 6 2022 Eksamenportefeulje. Due date 6 June 2022 Vrae en antwoorde. Please do not copy and paste. Use as reference only

Content preview

AFK2602EKSAMENPORTEFEULJE
6 Junie 2022




UNISA
AFK2602 Werksopdrag 6

, SEMESTER 1
Werkopdrag 06
(eksamenportefeulje)
Leereenhede 2-6
Unieke nommer: 550208
Sluitingsdatum: 30 Mei 2022
Puntetoekenning: 50 punte
Formaat: PDF
Bronne: Studiegids, bylae, KAT


PLEASE DO NOT COPY AND PASTE
Naam:
Studentenommer:
Datum: 6 Junie 2022

Instruksies:
Vir hierdie portefeulje moet jy begin deur ʼn oudioteks te transkribeer. Jy moet die IPA
gebruik om ʼn fonetiese transkripsie weer te gee. Die res van die vrae is op dieselfde
teks gebaseer, maar die take wat op die transkripsie volg, moet volgens die gewone
ortografie voltooi word. Gebruik jou studiegids, die bylae en die handboek om hierdie
werkstuk te voltooi.

Taak 1: Fonetiek en fonologie (21)

1.1 Luister noukeurig na die klankgreep getiteld
‘AFK2602_Eksamenportefeulje_S1_2022’ wat op Moodle gelaai is. Transkribeer
wat jy hoor. Gebruik die IPA vir jou transkripsie. Vul die transkripsie in die blokkie
hier onder in. (10)

Transkripsie
| hoɛkom ˌsæl jy ˈkuː siŋ əz jy ɛɛrdɛr kriɛkɛt kʰɑn spɛɛl | dit maak niɛ sin niɛ |
ˈɛk sê maar nɛt |

1.2 Die oudioteks bevat voorbeelde van palatalisasie en labialisasie. Verskaf hierdie
twee voorbeelde en verduidelik kortliks waarom jy sê die klankverskynsels kom hier
voor. (4)

Labialisering tree byna dieselfde op as palatalisering, maar hier speel die ronding
van die lippe ʼn rol in die oordra van ʼn gerondheid aan ʼn konsonant. Die foon kry ʼn
[w]-kwaliteit by uitspraak: <koor> word [kwor].
Palatalisering vind plaas wanneer nie-palatale fone na die voorkant van die mond
verskuif en met die tongblad naby aan die palatum gevorm word. ʼn Harde [x] word
vir die sagter [ç] verruil: [çit] in plaas van [xit]; die harde [k] word vir die sagter [c]
verruil: [cuc] in plaas van [kuk], en ʼn [n] word tipies met ʼn [ɲ] vervang: [ɦɔɲci] in plaas

Document information

Uploaded on
June 6, 2022
Number of pages
8
Written in
2021/2022
Type
Other
Person
Unknown
$7.81

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
luandrimyburgh
5.0
(1)
Sold
32
Followers
32
Items
61
Last sold
3 year ago

Reviews from verified buyers




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions