Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages
Summary

Summary Afrikaans First Additional Language Poems

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 7 pages

Gedigte (Kringloop van Hoop; Here Be Dragons; Sondagaande; Taylor Swift)

Content preview

Afrikaans Gedigte Notes & Analysis


Die Kringloop van Hoop - Barry Meiring
Jy kom uit die blomknop, (kind was gebore. Blomknop = ma se
maag)
die pragtige nuwe bloeisel. (baba is mooi en nuut gebore = nuwe
begin soos n bloeisel/blossom. Metaphor)
Jy suig na jou eerste asem en (as n baba gebore is huil hulle = teken
van lewe/ sign of life)
die vensters van jou siel ontwaak,
en kyk stip in myne. (baba maak sy oe oop en kyk vir sy ma)




‘n Gloed skiet op deur my hele wese, want in ‘n oogwink het jy al die
poorte in
my onstluit. (enjambement/ oorloop van een sin na volgende reel.
Warm gevoel. Baba het die ma se wereld geword/ baby became the
moms world)
Jy bedwelm my in my diepste menswees, (bedwelm = neem
oor/take over. Al waarop die ma kan konsentreer/ only thing the
mom can concentrate on)
Sodat ek soos ‘n dwaas weerloos voor jou staan met my hart in jou
hande. (soos = vergelyking. Dwaas = not thinking/ sy dink nie.
Weerloos= sal nie nee kan se nie. Ma sal alles vir die kind doen/
mom will do anything for the child)


Ek die een wat jou moet lui (ma is die opveoder/ gee leiding. She is
the instructor/ in-charge, she gives instruction.)
word deur jou gestuur. (king verwag dit van die ma/ child expects it
from the mom.)
In jou spieels sien ek ‘n woord wat nie elke dag meer vir die
mensdom bestaan nie, ‘n reenboog van hoop. (enjambement. Kind
is n simbool van hoopvir die toekoms/ child is a symbol of hope for

, the future. Mense is soms negatief/ people can be negative
sometimes. Hoop is soos n reenboog = metafoor.)


Waar daar miskien nie altyd ‘n pot van goud op ons wag nie, is daar
wel is meer
besonders: (enjambement. Dalk nie n ryk famielie nie/ is wel n
bondeltjie liefde soos n pot vol goud = metafoor)
‘n nuwe lewe in almal van ons (nuwe kind maak hulle weer lus vir
die lewe/ child makes them excited for life again)


Mag ek, mag ons almal so geseend soos jy wees om dit altyd te kan
sien en te
Ervaar. (goeie wense wat uitgespreek word/ sharing well wishes. Wil
hoop voel en uitleef)
Mag ek, met die bloed wat ons deel jou help om dit noooit uit sig te
verloor. (mag ek = die ma se wens is dat sy altyd die kind sal
herinner aan hoop/ she wishes tobe the childs reminder of hope.
Famielie band/ bloedd is dikker as water)
Mag ek my toets slaag, sodat jy eendag in my voete kan staan,
(haar toets is om n goeie ouer te wees/ her test is to be a good
parent/rolemodel so the child can be like her)
Sodat die kringloop van hoop weer van voor kan begin. (kringloop =
kind word ‘n ouer en dra dieselfde boodskap van hoop oor na sy
kinders/ child becomes a parent and carries the same message to
his children.)




Here Be Dragons - Izak de Vries
pa se kodewoord
draf ek in ‘n oogwink kaf (rekenaar kode vining ontsyfer/ he got the
password correct quickly)
my muis surf dwingend
op nuwe ruimtes af (klik die muis en kry inligting op die
rekenaar)

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 1, 2022
Number of pages
7
Written in
2021/2022
Type
Summary
$7.93

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
5
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions