Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages
Exam (elaborations)

Physical science past paper

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 18 pages

Exam of 18 pages for the course Physical Sciences at 11 (Physics past paper)

Content preview

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT



GRAAD 11



FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1)

NOVEMBER 2017


PUNTE: 150

TYD: 3 uur




Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 2 gegewensblaaie en 1 antwoordblad.




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

,Fisiese Wetenskappe/V1 2 DBE/November 2017
KABV – Graad 11



INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Skryf jou naam en klas (byvoorbeeld 11A) in die betrokke ruimte op die
ANTWOORDEBOEK.

2. Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK, behalwe VRAAG 3.3 wat op die aangehegte
ANTWOORDBLAD beantwoord moet word.

3. Lewer die ANTWOORDBLAD saam met die ANTWOORDEBOEK in.

4. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.

5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.

6. Laat EEN reël tussen subvrae oop, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.

7. Jy mag 'n nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.

8. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.

9. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.

10. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.

11. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.

12. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ensovoorts, waar nodig.

13. Skryf netjies en leesbaar.




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

, Fisiese Wetenskappe/V1 3 DBE/November 2017
KABV – Graad 11



VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D)
langs die vraagnommer (1.1–1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld
1.11 E.

1.1 Watter EEN van die volgende pare fisiese hoeveelhede is
vektorhoeveelhede?

A Krag en afstand

B Snelheid en spoed

C Lading en elektriese veld

D Elektriese veld en krag (2)

1.2 Watter EEN van die volgende vektordiagramme stel drie kragte voor wat
tegelyk op 'n voorwerp inwerk terwyl die voorwerp teen KONSTANTE
SNELHEID beweeg?

A B




C D




(2)




Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
December 2, 2021
Number of pages
18
Written in
2019/2020
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$8.50

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
2
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions