Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 2 pages
Summary

Summary Die kind was doodgesteek is deur 'n rower in Landsdowne - Erns Grundling

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 2 pages

Notes on Die kind was doodgesteek is deur 'n rower in Landsdowne - Erns Grundling

Content preview

Die kind wat doodgesteek is deur 'n rower
in Landsdowne
Titel
● Verwys na die moord op bab Jordan Leigh Norton


Subtitel
● “ … en al die ander …” verwys na ALLE KINDERS wat onskuldig sterf/gaan sterf


Spreker
● Digter is spreker, en word die gewete (conscience) van die publiek / samelewing wat
afgestomp (de-sensitized) geraak het


Tema
● Dis ‘n waarskuwing (warning) aan mense/samelewing om kinders teen gevare te beskerm


Gedig
1 Kaapstad - Die kind is dood - oor die moord op Jordan Leigh Norton
verskyn op die voorblad van die koerant
2 die kind “met ‘n steekwond in die nek”

3 volgens Die Burger se hoofberig - nuusberig

4 sy was ses maande oud - sy = dogtertjie

5 ma, oupa en ouma kru berading - berading = counseling



6 Die huiswerker lig haar vuiste teen die rower - huiswerker tree as die surrogaat ma op en
sy wil die kind teen die rower beskerm
7 die kind word vir oulaas gevoed - huiswerker was besig om die kind te voed

8 Purity, speeksel en trane gevoed - speeksel = spit

9 binnekort ook bloed - bloed op die toneel - ‘n wrede daad

10 as lem en nek mekaar ontmoet - sy is met ‘n mes (knife) in die nek gesteek



11 die kind is dood - verspreiding van die nuus op verskillende
nuus platforms
12 sê Niekie op RSG sê News24.com - RSG = Radio Sonder Grense (radiostasie)
News24.com = elektroniese nuusplatform
13 sê die ondersoekbeampte sê die distrikgeneesheer ondersoekbeampte = investigator (polisie)

14 waar sy lê op ‘n bed “met ‘n steekwond in die nek”

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 31, 2021
Number of pages
2
Written in
2021/2022
Type
Summary
$3.21

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
Temone
4.9
(88)
Sold
131
Followers
103
Items
65
Last sold
9 months ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions