Toulopers
Tipografie
● Een strofe
● Versreëls verskillende lengtes
● Geen leestekens - laat gedig vloei, versnel leestempo
● Vryevers - geen rymskema
Titel
● Touloper iemand wat balanseertoertjie/-truuk (balancing act)
● Hoog bo die grond
Spreker
● Tienderseun
● Eerste persoon
Tema
● Konflik in ‘n huis gesin se huis
Gedig
1 die storms woed weer in ons huis vandag - konflik dat gebeur gereeld; tiener ouer
baklei
2 maar vol durf klim ek op die tou - baie versigtig & stadig vorentoe
3 voetjie vir voetjie skuifel ek vorentoe - weet nie hoe om konflik te hanteer
resent
4 verby die verwyt-winde van -bitter gevoelens; ouers verwyt mekaar.
Winde : metafoor ouers
5 het jy al weer
6 ek het mos gesê - 5-7 ouers direkte woorde
7 wat het jy gedoen
8 gekwelde oë kyk vir my van doer onder - ouers nie op selfte vlak as tiener nie, groot
afstand tussen waar hy is en waar sy ouers is
9 ver verwyder van my kollig-balanseer truuk - almal kyk vir hom
10 my tou web tussen - tiener voel vasgevang
11 mure en deurhandvastsels
calendar
12 familiefoto’s en almanakke - herinner goeir en beter tye
Tel dae af weg te kom uit situasie
13 blitsende tv-beelde en internet konneksies - televisie aangeskakel (moderne tegnologie)
Dui lang tydverloop aan; konflik ajare