Endokrienestelsel
+ negatiewe
terugvoer
, TSH KONTROLEER die aktiwiteit van die
TIROÏED en die hoeveelheid TIROKSIEN
Verband
geproduseer en wat in die bloed voorkom.
tussen
hipofise
(TSH) en
tiroïed
(tiroksien)
2
, Tiroksienvlakke in die bloed is
te laag
▫ Chemoreseptore in die bloedvate tel dit as ‘n stimuli op
▫ Die hipofi se sekreteer meer TSH
▫ Stimuleer die aktiwiteit in die tiroïedklier
▫ En meer tiroksien word geproduseer
▫ In die bloed gestort en tiroksienvlakke verhoog todat dit
normaal is
▫ Negatiewe terugvoer het plaasgevind
3
, Tiroksienvlakke in die bloed is
te Hoog
▫ Chemoreseptore in die bloedvate tel dit as ‘n stimuli op
▫ Die hipofi se sekreteer minder TSH
▫ Inhibeer die aktiwiteit in die tiroïedklier
▫ En minder tiroksien word geproduseer
▫ In die bloed gestort en tiroksienvlakke verlaag todat dit
normaal is
▫ Negatiewe terugvoer het plaasgevind
4