• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages
Summary

Summary Gr 11 Besigheidstudies Vraestel 2 November Eksamen 2026

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 14 pages

Onderwerpe sluit in: Ondernemingsvorme Kreatiewe denke en probleemoplossing Stres- en krisisbestuur Professionaliteit en etiek Assessering van entrepreneurseienskappe Burgerskaprol en -verantwoordelikhede Transformasie van ’n sakeplan in ’n aksieplan Oprigting / begin van ’n besigheid Aanbieding van besigheidsinligting Spandinamika en konflikhantering Opstelvrae Die notas bevat ook inhoud oor globalisering, maatskaplike verantwoordelikheid, verhuring, finansieringsbronne, maatskappystigting, Belbin-spanrolle, griewe, werkplekforums, uitkontraktering en vorme van eienaarskap. Leerders kry dus geleentheid om kennis op scenario’s, gevallestudies en langer opstelvrae toe te pas. Ideaal vir hersiening, eksamenoefening en finale voorbereiding vir die Graad 11 Besigheidstudies Vraestel 2 November 2026-eksamen.

Content preview

1




Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @SACAI November eksamen 2019, 2020 & 2022/DBE_WC Hersieningsboekie2024, EC/NOVEMBER

2023. @SACAI November 2023. Eastern Cape November 2025 Paper 2 and memorandum.



Hierdie studienotas is saamgestel om Graad 11-leerders sistematies vir die November-
eksamen in Besigheidstudies voor te berei. Die inhoud fokus op die belangrike vakbegrippe,
eksamineerbare temas en toepassingsvaardighede wat vir Vraestel 2 benodig word.

Die notas dek die kerninhoud van Besigheidsgeleenthede en Besigheidsrolle. Elke afdeling bevat
verduidelikings, voorbeeldvrae, gevallestudies en opstelvrae wat leerders help om hul kennis in
verskillende vraagtipes toe te pas. Hersieningsverwysings dui aan waar toepaslike inhoud in die
Kwartaal 1-, 2- en 3-notas hersien moet word.

Gebruik hierdie notas saam met jou Kwartaal 1–3-notas. Bestudeer die vakinhoud deeglik en
oefen hoe om vrae korrek te interpreteer en jou kennis op scenario’s, gevallestudies en opstelvrae
toe te pas.

Vir enige navrae of ontbrekende notas, kontak Juffrou Ansie by
Sterkte met jou voorbereiding vir die eksamen!

Juffrou Ansie
INHOUD
ONDERNEMINGSVORME 3
KREATIEWE DENKE EN PROBLEEMOPLOSSING 3
STRES- EN KRISISBESTUUR 3
PROFESSIONALITEIT EN ETIEK 4
ASSESSERING VAN ENTREPRENEURSEIENSKAPPE IN BESIGHEID 5


© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 2


BURGERSKAPROL EN -VERANTWOORDELIKHEDE 5
TRANSFORMASIE VAN 'N SAKEPLAN IN 'N AKSIEPLAN 6
OPRIGTING/BEGIN VAN 'N BESIGHEID 6
AANBIEDING VAN BESIGHEIDSINLIGTING 8
SPANDINAMIKA EN KONFLIKHANTERING 8
OPSTELVRAE 11
Meervoudige keusevrae.

Deursigtigheid Onthul presies wat die besigheid wil hê en waarvoor dit staan.
Konflik ’n Onenigheid tussen mense.
Akte van oprigting 'n Dokument wat die regte, pligte en verantwoordelikhede van
aandeelhouers, direkteure en ander belanghebbendes in die
maatskappy aandui.
Huurkontrak Die kontrak tussen partye wat voorwaardelike eienaarskap van 'n bate
vir 'n vasgestelde tydperk gee. Partye betrokke by huurooreenkoms:
huurder en verhuurder
Inheemse kennis Kennis, praktyke en vaardighede wat deur inheemse mense ontwikkel is
om hul lewenskwaliteit te verbeter.
Objektiwiteitsteorie Morele waardes kan objektief waar wees, onafhanklik van individuele
persoonlike gevoelens.
Kreatiewe denke Die proses om iets nuuts te skep, wat waardevol en nuttig is.
Kragveldontleding Hierdie probleemoplossingstegniek oorweeg al die voor- en nadele van
'n besluit.
Gehalteversekering Voorbeeld: Omgee vir die kwaliteit van werk voordat dit ingedien word.
Belanghebbendes Alle partye wat 'n belang in die besigheid het en wat deur die
verandering geraak word
Franchising Franchising verwys na die aankoop van 'n besigheidsidee.
Integriteit Verwys na om eerlik te werk, volgens die norme en standaarde van die
besigheid.
Vennootskap Is 'n besigheid waar al die eienaars onbeperkte aanspreeklikheid het vir
die skuld van die besigheid.
Teenstrydige denke Teenstrydige denke gaan teen populêre oortuigings.



© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 5, 2026
Number of pages
14
Written in
2026/2027
Type
Summary
$5.00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4.7
(68)
Sold
1104
Followers
228
Items
457
Last sold
1 week ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions