• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages
Summary

Summary Gr 11 Besigheidstudies Vraestel 1 Nov Eksamen 2026

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 27 pages

Die notas is saamgestel met behulp van vorige SACAI November-vraestelle en memorandums van 2019, 2020, 2021, 2022 en 2024, asook Oos-Kaap November 2020, 2023 en 2025. Die inhoud fokus op belangrike vakbegrippe, eksamineerbare temas en die toepassing van kennis in verskillende vraagtipes. Elke afdeling volg die struktuur van Vraestel 1 en bevat kerninhoud, verduidelikings, voorbeeldvrae, gevallestudies en opstelvrae. Hersieningsverwysings wys leerders waar relevante inhoud in hul Kwartaal 1-, 2- en 3-notas hersien moet word. Onderwerpe sluit in: Besigheidsomgewings Mikro-, mark- en makro-omgewing Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies Besigheidsektore / sakesektore Besigheidsbedrywighede Die agt besigheidsfunksies Menslikehulpbronne Werwing, keuring, dienskontrakte en induksie WBDV en diensvoorwaardes Produksiefunksie Massaproduksie en lotproduksie Gehaltebeheer Bemarkingsfunksie Prysstrategieë Elektroniese en buitelandse bemarking Opstelvrae Die notas bevat ook scenario’s, gevallestudies, SWOT-analises en volledige opstelvoorbereiding, wat leerders help om hul kennis op realistiese eksamenvrae toe te pas.

Content preview

1




Afrikaans: Vorige vraestelle en memorandums gebruik: SACAI November 2019, 2020, 2021, 2022 en
2024 asook Oos-Kaap November 2020, 2023 en 2025.

Hierdie studienotas is saamgestel om Graad 11-leerders sistematies vir die November-eksamen in
Besigheidstudies voor te berei. Die inhoud fokus op belangrike vakbegrippe, eksamineerbare temas en
die toepassing van kennis in verskillende vraagtipes.

Elke afdeling volg die struktuur van Vraestel 1 en bevat kerninhoud, verduidelikings, voorbeeldvrae,
gevallestudies en opstelvrae. Hersieningsverwysings dui aan waar toepaslike inhoud in die Kwartaal 1-,
2- en 3-notas hersien moet word.

Gebruik hierdie notas saam met jou Kwartaal 1–3-notas. Bestudeer die vakinhoud deeglik en oefen hoe
om jou kennis op scenario’s, gevallestudies en opstelvrae toe te pas.

Vir navrae of ontbrekende notas kontak gerus vir Juffrou Ansie by

Sterkte. Juffrou Ansie
INHOUD
BESIGHEIDSOMGEWINGS 2
Mikro – omgewing 3
Mark – omgewing 3
Makro – omgewing 5
KONTEMPORÊRE SOSIO-EKONOMIESE KWESSIES 5
BESIGHEIDSEKTORE/ SAKESEKTORE 6
BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE 7
AGT BESIGHEIDSFUNKSIES 7
MENSLIKE-HULPBRONNE 8
PRODUKSIEFUNKSIE 14
BEMARKINGSFUNKSIE 16
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 2


OPSTELVRAE 18




BESIGHEIDSOMGEWINGS
HERSIENING: Hersien Kwartaal 1, bladsye 3–15 vir die komponente van die mikro-, mark- en makro-
omgewings, die mate van beheer oor elke omgewing, uitdagings van die besigheidsomgewings, maniere
waarop besighede by die makro-omgewing betrokke kan raak, aanpassing by uitdagings, direkte
beïnvloeding van die omgewing, steunwerwing, netwerkvorming en magsverhoudings.

____________________________________________________________

Lees die volgende gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg: @SACAI2022




Dui aan watter uitdagings TTO ervaar en motiveer jou antwoord deur uit die gevallestudie hierbo aan
te haal.

Uitdaging Motivering Omgewing Mate van beheer




© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak



, 3




__________________________________________________________________

Mikro – omgewing
HERSIENING: Hersien Kwartaal 1, bladsye 6–7 vir uitdagings van die mikro-omgewing en aanbevelings
om daarby aan te pas. Dit sluit moeilike werknemers, ’n gebrek aan ’n visie- en missiestelling,
onvoldoende bestuursvaardighede, die impak van vakbonde, stakings en sloerstakings,
vaardigheidstekorte, hoë personeelomset en werknemersafwesigheid in. Hersien ook Kwartaal 2, bladsy
10 vir die plat, funksionele, matriks-, produk- en geografiese organisasiestrukture.

______________________________________________________



Mark – omgewing
HERSIENING: Hersien Kwartaal 1, bladsye 8–9 vir uitdagings van die markomgewing en aanbevelings om
daarby aan te pas. Hersien bladsye 12–14 vir direkte invloed op die omgewing, steunwerwing,
netwerkvorming en magsverhoudings. Hersien bladsye 19–21 vir vakbonde, stakings, sloerstakings,
uitsluitings en arbeidsverhoudinge. Hersien ook Kwartaal 2, bladsye 27–28 vir tussengangers, direkte en
indirekte verspreidingskanale en redes waarom vervaardigers indirekte verspreiding gebruik.

_______________________________________________________

Scenario (EC/NOVEMBER 2023)




Haal TWEE uitdagings van die markomgewing vir KK in die scenario hierbo aan.




© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie. Kontak

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 5, 2026
Number of pages
27
Written in
2026/2027
Type
Summary
$5.00

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4.7
(68)
Sold
1104
Followers
228
Items
457
Last sold
1 week ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions