Hierdie notas is saamgestel met behulp van die volgende artikels van: NSS/ SACAI NOV 2023, NSS/ SACAI NOV 2024 & NSS/ SACAI NOV 2025.
Hierdie inligting en antwoorde kom uit die memorandums (daar is meer moontlike
antwoorde). ommige vrae in die eksamen vereis dat jy jou antwoord in paragraafformaat
skryf. In hierdie notas word die antwoorde puntsgewys aangebied sodat jy dit makliker
kan leer en memoriseer. Gebruik die punte om ’n vloeiende paragraaf te skryf.
Om optimaal gebruik te maak van hierdie dokument, moet jy die studienotas vir Termyn
1, 2 en Prelim-eksamen leer/hersien; kontak om die
voljaarpakket aan te koop.
Let wel: Sommige vrae in die eksamen vereis dat jy jou antwoord in
paragraafformaat skryf. In hierdie notas word die antwoorde puntgewys aangebied
sodat jy dit makliker kan leer en memoriseer. Gebruik die punte om 'n vloeiende
paragraaf in die eksamen te skryf.
Doel van hierdie dokument:
• Om jou volledige hersieningsgids vir die 2026 Finale Eksamen te wees.
• Om vir jou te wys watter onderwerpe reeds in Termyn 1/Termyn 2 en Termyn 3
behandel is en waar jy dit kan hersien.
• Om nuwe inhoud en gevallestudies uit die finale vraestelle 2023/2024/2025 vir
jou in te sluit.
• Om seker te maak jy mis nie enige moontlike eksamenvraag nie.
Good luck: Juffrou Ansie
© 2026 Juffrou Ansie Studienotas. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
, 2
Inhoud
DIE VERBRUIKER...................................................................................................... 3
Volhoubare en Hernubare Energie.......................................................................... 3
Geldigheid van 'n Vrystellingsklousule.................................................................... 6
Verbruikersprysindeks / VPI ................................................................................... 7
Dienslewering ...................................................................................................... 8
KOS EN VOEDING .................................................................................................. 10
Risiko's van osteoporose ..................................................................................... 10
MIV/VIGS en Ondervoeding ................................................................................. 10
Voedselbestraling & Voedselveiligheid ................................................................. 11
Suiwel-/melkallergie vs suiwel-/melkintoleransie .................................................. 12
Gesonde rooibloedselle en die voorkoming van anemie ........................................ 12
Risiko van vetsug ................................................................................................ 12
KLERE ................................................................................................................... 14
Volhoubare Klerekas en Koolstofvoetspoor........................................................... 15
Omgewings- en ekonomiese impak van klere en tekstiele. ..................................... 16
Formele werkdrag vir 'n aandgeleentheid .............................................................. 17
Vervalste Klere ................................................................................................... 17
BEHUISING ........................................................................................................... 18
ENTREPRENEURSKAP ............................................................................................ 23
Kwaliteitsbeheer en volhoubare winsgewendheid ................................................. 24
Kliënte se belangrikheid ...................................................................................... 24
Entrepreneurskap en die Suid-Afrikaanse Ekonomie. ............................................ 24
Die Toename in Produksiekoste ........................................................................... 26
Ruimte en Produksie ........................................................................................... 26
Verkoopprysberekening ...................................................................................... 27
Aanlyn Kleinhandel ............................................................................................. 28
Voorraadbeheer ................................................................................................. 30
Ondersteuning van Plaaslike Besighede ............................................................... 30
© 2026 Juffrou Ansie Studienotas. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
, 3
Kort Vrae
Trekkoste 'n Verborge koste waarvan die voornemende koper van 'n
huis bewus moet wees
Kredietkontrak 'n Ooreenkoms tussen 'n finansiële verskaffer en 'n
verbruiker.
Akte-kantoorfooie Word gehef vir die registrasie van die verband.
Hernubare Energie Energiebronne wat maklik vervang kan word en minder
skadelik vir die omgewing is.
Verhit kos weer Hierdie praktyk toon die mees volhoubare gebruik van
elektrisiteit wanneer 'n mikrogolfoond gebruik word.
Die opskrif Die sleutelbeginsel in die ontwerp van 'n
advertensiebrosjure om aandag te trek.
Kontantvloeivoorspelling Die funksie om te help met doeltreffende beplanning vir 'n
besigheid
DIE VERBRUIKER
Volhoubare en Hernubare Energie
Hersien: Termyn 2 Notas/Junie Eksamennotas & Rekord Eksamennotas
Sonkrag vs Windkrag. @SACAI November 2023
Vergelyk sonkrag en windkrag in terme van beskikbaarheid en besoedeling.
Sonkrag Windkrag
Beskikbaarheid Beskikbaar wanneer die Sommige gebiede het baie min
son skyn / afhanklik van wind / as die wind nie waai nie,
die aantal ure wat die son is daar geen krag nie / krag word
skyn. slegs opgewek wanneer die
wind waai.
Besoedeling Geen geraasbesoedeling Dit kan lawaaierig wees /
/ geen besoedeling nie. veroorsaak geraasbesoedeling.
__________________________________________
© 2026 Juffrou Ansie Studienotas. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.