• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 32 pages
Summary

Summary Gr 12 Fisiese Wetenskappe V2Finaal 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 32 pages

Omvattende, eksamengerigte hersieningsnotas vir Graad 12 Fisiese Wetenskappe Vraestel 2, saamgestel vir voorbereiding vir die 2026 November Finale Eksamen. Die notas gebruik inhoud en memorandum-antwoorde uit DBE/NSC- en SACAI-vraestelle van 2024–2025, met verwysings na waar vorige werk uit Termyn 1, Termyn 2 en die Rekordeksamen hersien moet word. Die dokument dek Organiese Chemie, Intermolekulêre Kragte en Fisiese Eienskappe, Organiese Reaksies, Tempo en Omvang van Reaksie, Chemiese Ewewig, Sure en Basisse en Elektrochemie. Belangrike fokusareas sluit in IUPAC-benaming, isomerie, verbranding en stoïgiometrie, kookpunt en dampdruk, organiese reaksievloeidiagramme, reaksietempo, Maxwell–Boltzmann-grafieke, Le Chatelier se beginsel, Kc-berekeninge, titrasies, southidrolise, finale pH-berekeninge, galvaniese selle en elektrolitiese selle. Sluit gevallestudies, grafieke, berekeninge, reaksiediagramme, eksamenwenke en stap-vir-stap toepassings in. Ideaal vir doelgerigte finale eksamenhersiening en die inoefening van tipiese Vraestel 2-vraagstyle.

Content preview

1




Hierdie notas is saamgestel uit die volgende bronne: NSC/DBE Nov. 2024, SACAI NOV 2024, NSC/DBE NOV 2025 & SACAI NOV 2025.


Hierdie inligting en antwoorde kom uit die memorandums (daar is meer moontlike
antwoorde). Sommige inligting word herhaal – ek wil jou die verskillende maniere wys
waarop dieselfde inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekenings-
/illustrasievrae te beantwoord.

Om optimaal gebruik te maak van hierdie dokument, moet jy die studienotas vir Termyn
1, Termyn 2 en die Rekord Eksamen leer/hersien. Om die voljaarpakket te koop, kontak:


Let wel: Sommige vrae in die eksamen vereis dat jy jou antwoord in
paragraafformaat skryf. In hierdie notas word die antwoorde puntgewys aangebied
sodat jy dit makliker kan leer en memoriseer. Gebruik die punte om jou antwoord in
die eksamen as ’n vloeiende paragraaf te skryf.

Doel van hierdie dokument:
• Om jou volledige hersieningsgids vir die 2026 Finale Eksamen te wees.
• Om vir jou te wys watter onderwerpe reeds in Termyn 1, Termyn 2 en Termyn 3
behandel is en waar jy dit kan hersien.
• Om nuwe inhoud en gevallestudies uit die finale vraestelle 2023, 2024 en 2025 vir
jou in te sluit.
• Om seker te maak jy mis nie enige moontlike eksamenvraag nie.

Sterkte: Juffrou Ansie


© 2026 Juffrou Ansie Studienotas. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.



, 2


Inhoud
Organiese Chemie — Organiese Molekules ................................................................ 2
Intermolekulêre Kragte & Fisiese Eienskappe ............................................................. 5
Organiese Reaksies .................................................................................................. 7
Tempo en Omvang van Reaksie ............................................................................... 11
Chemiese Ewewig .................................................................................................. 15
Sure en basisse...................................................................................................... 24
Elektrochemie ....................................................................................................... 29


Sleutelterme:

Kraking Die chemiese proses waarin langketting-koolwaterstofmolekules
in korter, meer bruikbare molekules afgebreek word.
Dampdruk Die druk wat deur ’n damp uitgeoefen word wanneer dit in ewewig
met sy vloeistof in ’n geslote sisteem is.
Reaksietempo Die verandering in die konsentrasie van reaktanse of produkte per
eenheid tyd.
Geaktiveerde Die onstabiele oorgangstoestand van reaktanse na produkte met ’n
kompleks hoër potensiële energie as beide die reaktanse en produkte.
Chemiese Die stadium in ’n omkeerbare reaksie wanneer die tempo van die
ewewig voorwaartse reaksie gelyk is aan die tempo van die terugwaartse
reaksie.
Le Chatelier se Wanneer die ewewig in ’n geslote sisteem versteur word, pas die
beginsel sisteem homself aan om die versteuring teen te werk en ewewig te
herstel.
Swak basis ’n Basis wat onvolledig in water ioniseer/dissosieer om ’n lae
konsentrasie OH⁻-ione te vorm.
Elektroliet ’n Stof wat vrybewegende ione bevat en elektrisiteit in die gesmelte
toestand of in ’n waterige oplossing kan gelei.
Elektrolise Die chemiese proses waarin elektriese energie na chemiese
energie omgeskakel word.




Organiese Chemie — Organiese Molekules
HERSIENING: Kwartaal 1-notas bevat uitgebreide definisies, homoloë reekse,
funksionele groepe, formules, IUPAC-benaming, versadigde/onversadigde verbindings
en struktuur-/funksionele isomere. Junie-notas dek Organiese Chemie, Reaksietempo,
Chemiese Ewewig, Sure & Basisse, en Energie & Stoïgiometrie. Rekordeksamen-notas
bevat Elektrochemie.

© 2026 Juffrou Ansie Studienotas. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.



, 3


IUPAC-BENOEMING
Gevallestudie: @DBE November 2025




Skryf die LETTER(s) neer wat ELKEEN van die volgende verteenwoordig:
1. Alkohol
=D
2. TWEE verbindings wat funksionele isomere van mekaar is
= A en C
3. TWEE verbindings wat tot dieselfde homologe reeks behoort
= E en F

Skryf die volgende neer:
1. IUPAC-naam van verbinding A
=
2. IUPAC-naam van verbinding B
=
3. IUPAC-naam van verbinding G
=
4. STRUKTURELE FORMULES van twee REGUITKETTING-posisionele isomere
van verbinding D



© 2026 Juffrou Ansie Studienotas. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.



, 4




VERBRANDINGS- EN STOÏGIOMETRIESE TOEPASSINGS.
Gevallestudie: @DBE November 2025




1. Skryf die naam vir hierdie tipe reaksie neer.
= Verbranding/oksidasie
2. Bereken die TOTALE volume van die GASSE wat aan die einde van die reaksie
in die houer teenwoordig is.




© 2026 Juffrou Ansie Studienotas. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
October 1, 2026
Number of pages
32
Written in
2026/2027
Type
Summary
$4.97

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4.7
(67)
Sold
1098
Followers
227
Items
447
Last sold
7 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions