• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 23 pages
Summary

Summary Pad na Jou Hart Opsommings - Graad 11 Afrikaans EAT

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 23 pages

Graad 11 Afrikaans EAT Pad na Jou Hart Opsommings Volledige opsommings vir die rolprentdrama. Van toepassing op veral Graad 11 en 12 Afrikaans EAT leerders. Bevat ALLE inligting en in-diepte ontledings van elke aspek van die verhaal.

Content preview

ad na Jou Ha
P rt




Af s
rik n g
aa m i
ns EAT Ops om

Graad 11 & 12

© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not
copy, share, or sell our content without permission.

,Intrige en erminologie van literêre
begrippe
Inleiding


Díe rolprentdrama kan as romanties geklassifiseer word omdat die hoofkarakters op mekaar verlief raak. Dit kan ook
beskou word as ‘n avontuur of ‘n rolprentdrama wat fokus op reis. Die hoofkarakters reis deur die land en beleef
verskeie avonture soos om onder die sterre te slaap en die Maanligfees by te woon.

TItel


Die titel Pad na jou hart dui aan dat die rolprentdrama oor ‘n letterlike (werklike) pad en ‘n figuurlike (metaforiese) pad
handel. Die hoofkarakter, Basson, is letterlik (werklik) op pad van Gauteng in die noorde na Kaapstad in die suide van
Suid-Afrika. Sy eerste stilhouplek (bestemming) is Clarens, waar hy Thomas Ndlovu, sy pa se jarelange vriend, ontmoet
en sy luukse Aston Martin vir ‘n paar velskoene ruil. Dit is die begin van sy figuurlike (metaforiese) pad. Hy ontmoet vir
Amory en saam met haar reis hy verder volgens sy pa se opdragte. Hy ontdek ander waardes as waaraan hy gewoond
was en dit lei tot sy karakterontwikkeling.

Tyd en Ruimte


Die ruimte waarin Basson en Amory hulle op hierdie avontuur bevind, skep ‘n romantiese atmosfeer. Die rolprent speel af
in die hedendaagse (contemporary) era en is verdeel in drie dele wat chronologies op mekaar volg.
In die eerste deel word daar agtergrond gegee oor die rede waarom Basson se pa hom op hierdie reis gestuur het.
Die tweede deel vorm die sentrale intrige en handel oor die vyf dae waartydens Basson sekere plekke besoek op
pad na sy pa se begrafnis in Kaapstad.
Aan die einde is daar ‘n kort gedeelte waar Basson en Amory in sy dakwoonstel dans.

Die vertelde tyd (narrated time) is vyf dae, afgesien van die voorafgedeelte (preliminary events) en die afloop
(denouement) van die verhaal.

Karakters

Amory is die karakter wat die meeste bydra tot Basson se karakterontwikkeling. Newekarakters soos Thomas Ndlovu,
Basie van Rensburg en sy gesin, sowel as die matrone, ouma Poppie, en oupa Jan belig Basson as karakter en lê klem op
die pad wat hy moet stap om ‘n suksesvolle sakeman soos sy pa te word.




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

, Basson is die protagonist (protagonist) in die rolprentdrama en Hein Vermeulen, Amory se stiefpa, is die antagonis
(antagonist). Basson se pa (Basson senior) kan ook beskou word as die katalisator (catalyst), want hy sit Basson se
groeiproses aan die gang. Amory is die tritagonist (tritagonist), want sy veroorsaak konflik. Dit is juis as gevolg van haar
brief aan haar ma dat haar stiefpa, Hein, hulle agtervolg en dat daar konflik ontstaan tussen hom en Basson.

Konflik


Die ultimatum en uitdagings wat Basson se pa aan hom gestel het, veroorsaak
innerlike konflik (inner conflict). Hy en sy pa het nie ‘n goeie pa-en-seun verhouding
gehad nie. Basson het sy pa kwalik geneem omdat hy, ná sy ma se dood, meer tyd by
die werk deurgebring het as wat hy tyd aan hom spandeer het. Uiterlike konflik
(outer conflict) duik gereeld op tussen Amory en Basson, want hulle verskil baie.
Basson glo aan moderne tegnologie terwyl Amory ‘n outydse en tradisionele siening
het en byvoorbeeld staatmaak op ‘n padkaart in plaas van ‘n GPS. Basson se pa het
ook tradisionele waardes en wil nie hê dat Basson die werknemers by Vecto
Petroleum moet aflê en die werk met masjinerie vervang nie. Hy los ook vir Basson ‘n
kompas op Basson se lessenaar in sy kantoor, wat Basson later op sy reis neem,
maar nie kan oopkry nie.

Simboliek


Daar is heelwat simboliek (symbolism) in die rolprentdrama. Basson moet
sy luukse Aston Martin-sportmotor verruil vir ‘n paar velskoene. Die Aston
Martin is die simbool van materialisme. Sy pa wil hê hy moet besef dat geld
nie belangriker as verhoudings is nie. Hy wil hom ook leer dat jy eers ‘n pad
in iemand anders se skoene moet stap voordat jy hulle keuses oordeel.


Intertekstualiteit



Intertekstualiteit (intertextuality) is die verwysing na ‘n ander bekende teks. In die
rolprentdrama sê Basson se tannie, Magriet van Rensburg, dat Pietie hulle eie “Fiela-se-kind
is. Dit verwys na ‘n soortgelyke roman en ‘n rolprent waarin ‘n ma haar eie kind, net soos
Pietie, in die sorg van ander agtergelaat het. Daar word ook na die bekende drama van
William William Shakespear, Romeo and Juliet, verwys. Die orkeslede in die Wildernis noem vir
Basson en Amory: “Romeo en sy Juliet”.




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 29, 2026
Number of pages
23
Written in
2026/2027
Type
Summary
$4.97

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
knapopsommings
3.9
(29)
Sold
228
Followers
3
Items
57
Last sold
6 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions