Ongeslagtelike voortplanting:
◦ Genetiese inligting van net een ouer word oor gedra na n nakomelinh.
◦ Gamete is nie betrokke nie,want bevrugting vind nie plaas nie.
◦ Spore is ongeslagtelik,haploiede voortplantinselle,soos by mosse,varings en
fungi.
◦ Nakomeling is geneties identies.
Verskillende metodes:
◦ Vegetatiewe voortplanting ,bv.weefsel groei uit n stingelsteggie om n nuwe
plant te vorm.
◦ Tweedeling,bv.bakterieë deel in twee dmv mitose
Geslagtelike voortplanting:
◦ Genetiese inligting van twee ouers word oorgedra na n nakomeling.
◦ Gamete word gevorm deur meiose
◦ n Haploïede sperm en ń haploïede ovum versmelt tydens bevrugting om ń
diploïede sigoot te vorm,wat deur mitose groei om ń embrio te vorm,wat
ontwikkeling in ń individu.
◦ Nakomeling verleer geneties.