• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages
Summary

Summary IEB: Evolusie -diversiteit en kontinuiteit TERME

Document preview thumbnail
Preview 1 out of 3 pages

IEB Evolusie TERME en definisies

Content preview

EVOLUSIE TERMINOLOGIE

EVOLUSIE - die verandering oor tyd.

BIOLOGIESE EVOLUSIE - kan beskryf word as genetiese veranderinge in ‘n
bevolking(van lewende organismes) wat oor opeenvolgende generasies oor geërf is is as
gevolg van natuurlike seleksie en wat uiteindelik die vorming van nuwe spesies tot gevolg
het.
HYPOTESE - word soms ‘n ingeligte veronderstelling genoem, omdat dit ‘n voorgestelde
oplossing vir ‘n probleem of verklaring vir ‘n spesifieke verskynsel bied wat op bewyse en
waarneming gebaseer is.
TEORIE - is ‘n bevestigde verduideliking of hipotese, wat sin maak van ‘n natuurlike
verskynsel.
MACRO-EVOLUSIE - is die ontwikkeling van nuwe lewensvorme of spesies uit vroeëre
lewens vorme oor baie generasies heen. (lang geologiese tye)
MIKRO-EVOLUSIE - dit is die variasies wat binne ‘n spesie ontstaan. Klein veranderinge
aan die geenpoel ontstaan, wat klein veranderinge aan die genotipe van die spesie tot
gevolg het. Hierdie veranderinge word aan die nageslag oorgedra.
SPESIASIE - vorm die basis van makro-evolusie, waar nuwe spesies oor tyd, uit reeds
bestaande spesies, ontwikkel.
PALEONTOLOGIE - die studie van plant en dier fossiele.

PALEONTOLOOG - is ‘n wetenskaplike wat fossiele bestudeer.

ANTROPOLOOG - wetenskaplike wat die mens, menslike gedrag, kulture, samelewings
en fisiese ontwikkeling in die verlede en hede bestudeer.
HOMOLOË STRUKTURE - soortgelyke strukture (bv. voorste ledemate van werweldiere)
met dieselfde basiese bouplan (vyf aanhangsels/vingers/tone) wat verskillende funksies
verrig.
ANALOË STRUKTURE - sommige liggaamstrukture verrig dieselfde funksie in
verskillende organismes, maar het nie uit ‘n gemeenskaplike voorouer ontstaan nie. bv.
vlerke van vlermuise en skoenlappers.
DIVERGERENDE EVOLUSIE - organismes het uit ‘n gemeenskaplike voorouer ontwikkel,
maar verskillende evolusionêre roetes gevolg.
KONVERGERENDE EVOLUSIE - waar organismes nie verwant is nie, maar soortgelyke
omgewings totaal onafhanklik van mekaar, ontwikkel.
BIOGEOGRAFIE - is die studie van die verspreiding van bestaande en uitgestorwe plant
and dierspesies in bepaalde geografiese streke.
VESTIGIALE/OORBLYFSELORGANE -dit is organe of strukture in ‘n organisme wat
gedurende die proses van evolusie hul oorspronklike funksie gedeeltelik of heeltemal
verloor het.
Bv. Die mens se blindederm, verstandtande, mangel, stertbeen.


1

Document information

Schooljaar
201
Uploaded on
September 7, 2026
Number of pages
3
Written in
2026/2027
Type
Summary
$4.68

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Sold
0
Followers
0
Items
1
Last sold
-



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions