Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4.6 TrustPilot
logo-home
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 48 pages
Summary

Summary Gr 12 Landbouwetenskappe Rekord V1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 48 pages

Graad 12 Landbouwetenskappe Vraestel 1 Rekordeksamen 2026-studienotas vir doelgerigte eksamenvoorbereiding. Die dokument dek Dierevoeding, Voerkomponente en Aanvullings, Verteerbaarheid, Energiewaarde, Voedingsverhouding, Pearson-vierkant, Energieverlies en Voedingstekorte, Diereproduksie, -beskerming en -beheer, Produksiestelsels, Hantering, Behuising, Siektebeheer, Parasiete, Volhoubare Medikasiegebruik, Giftige Plante en Voortplanting. Die notas bevat kortvrae, berekeninge, grafieke, diagramme, gevallestudies en eksamenstylvrae gebaseer op vorige eksamenvraestelle. Ideaal vir hersiening en voorbereiding vir die Graad 12 Rekordeksamen.

Content preview

Bladsy 1 of 48



LANDBOUWETENSKAPPE
Vraestel 1
GRAAD 12
Rekordeksamen 2026
Belangrik:

Hierdie studienotas word jaarliks hersien en opgedateer om
in lyn te wees met die CAPS-kurrikulum en huidige eksamenvereistes. Hierdie dokument is
gebaseer op vorige eksamenopstelle. Inhoud is aangepas en gestruktureer vir
eksamenvoorbereidingsdoeleindes. KI-instrumente is gebruik om te help met formatering,
herformulering en differensiasie.

Hierdie notas is ontwerp om leerders te help:
1. Verstaan sleutelkonsepte
2. Oefen eksamenstyl vrae
3. Identifiseer belangrike temas en patrone in assesserings

Om te verseker dat leerders met die mees relevante en opgedateerde inhoud werk, word
ouers en leerders aangemoedig om te bevestig dat hulle die nuutste weergawe van die
notas gebruik. As jy onseker is of jy die nuutste weergawe het, kontak my gerus by:


Neem asseblief kennis dat hierdie notas saamgestel word as 'n gestruktureerde
studiehulpmiddel vir eksamenvoorbereiding en nie die voorgeskrewe handboek of
klaskamerinstruksie vervang nie.BEELDE: Canva & KI Gegenereer

ONTHOU: Jy moet Termyn 1, 2 en Termyn 3 se STUDIENOTAS vir die Rekord-eksamen
leer.

Sterkte


Juffrou Ansie

© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.

Kontak

, Bladsy 2 of 48


Inhoud:

Dierevoeding 3
Voerkomponente, tipes en aanvullings 3
Verteerbaarheid, energiewaarde, voedingsverhouding, Pearson-vierkant 10
Energieverlies, tekorte en simptome 17
Diereproduksie, -beskerming en -beheer 20
Produksiestelsels en hantering (fasiliteite, gedrag) 20
Behuising en siektebeheer 27
Parasiete, volhoubare medikasiegebruik, giftige plante 29
Voortplanting 38
Voortplantingstelsels en hormone 38
Estrussiklus 42
Reproduksietegnieke (KI, embrio-oes/-oorplanting, sinchronisasie) 43
Swangerskap, geboorte en melkproduksie 45
__________________________________________________________

Kortvrae:

Bestaansboerdery Die stelsel waarin die produksie van diere en gewasse hoofsaaklik
die gesin moet voed
Distosie Die toestand waarin vroulike diere probleme tydens parturisie
ondervind
Verlies aan libido Die toestand by bulle gekenmerk deur afwesigheid van seksdrang
ʼn Voervloei - ʼn Voervloei program is ʼn strategiese plan vir ʼn veeboer om
program beskikbaarheid van voer te verseker om deur die jaar aan die diere
se behoefte te voldoen
Chroniese siektes Chroniese siektes is langdurig en kom herhaaldelik by dieselfde
dier voor.
Skrotum Skrotum is ʼn beskermende tweelobbige sak wat die testis omsluit
en beskerm.

© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.

Kontak

, Bladsy 3 of 48


Plasenta Die plasenta is ʼn vaskulêre membraniese orgaan wat die bloed van
die moeder en die fetus in noue kontak bring.
Inplanting Inplanting is die proses wanneer blastosist aan die wande van die
baarmoeder heg.




Dierevoeding
Voerkomponente, tipes en aanvullings




Die onderste snytande van ’n vark

Die onderste snytande van die vark is feitlik horisontaal en die onderste kaak dien as ’n
“graaf” vir voedselinname

Dele waarin dunderm (nommer 2) onderverdeel is.

• Duodenum
• Jejunum
• Ileum

Verteringsappe wat in die dunderm gedeponeer word
DBE/November 2021


• Gal
• Pankreassap

________________________________________________________________

© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.

Kontak

, Bladsy 4 of 48


Basiese riglyne wanneer plaasdiere vervoer word. (EC/SEPTEMBER 2023)

• Dragtige en beseerde diere moet nie vervoer word nie.
• Diere van verskillende ouderdomme en geslag moet geskei word.
• Vermy gefluit en die klap/klapgeluid van swepe tydens vervoer.

______________________________________________________________

Die spysverteringskanale van plaasdiere DBE/November 2020 & SACAI SEP 2022




____________________________________________________

Die spysverteringskanaal van pluimvee (SACAI 2022)




© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.

Kontak

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
September 1, 2026
Number of pages
48
Written in
2026/2027
Type
Summary
$10.81

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
ansiestudynotes
4.7
(66)
Sold
1096
Followers
227
Items
425
Last sold
1 week ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions