• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 54 pages
Summary

Summary Afrikaans EAT Kortverhale Graad 12

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 54 pages

Opsommings vir al AGT voorgeskrewe kortverhale vir Afrikaans EAT. Bevat alle nodige inligting soos temas, taalgebruik en karakteranalise. Perfek vir eksamen voorbereiding. Maklike taalgebruik en visuele, kleurvolle hulpbronne.

Content preview

AFRIKAANS
EAT
KORTVERHALE

GRAAD 12




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

, Afrikaans EAT Kortverhale
INHOUDSOPGAWE



1. Die kringloop deur Ruto Vambo


2. Die vlek deur Piet Nell


3. Die droom deur Pierre Olivier


4. Geluk in ongeluk deur Theltom Masimila


5. Opdrag deur Rike Olivier


6. Kom ons stuur vir Tasu deur Maretha Maartens


7. Two-step in die Moederstad deur Mioné du Toit


8. ʼn Hulpelose Samaritaan deur T.T. Cloete




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

, Die kringloop
OPSOMMING
Die storie begin deur die bekendstelling van Gideon de la Mer.
Gideon de la Mer is ʼn uitnemende kernfiskus. Hy is ʼn
boekwurm wat altyd voel dat hy nie inpas nie, totdat hy die
mense se lus vir avontuur en opwinding aangryp

Karaktereienskappe
Hy is ʼn uitnemende kernfisikus soos Einstein en Hawking.
Hy het ʼn sterk visie en goeie tydsberekening, soos gesien
met sy skitterplan , naamlik die kerntoetse in die ruimte.
Hy het moeë , waterige oë en dra ʼn bril met ʼn dik lens.
kerntoetse
Dis vir Gideon beter om die kerntoetse op Mars uit te voer, want Mars is ideaal vir die
ontploffing weens sy laer swaartekrag , wat dit baie meer skouspelagtig sou maak
Aarde word nie aan radioaktiewe uitstraling blootgestel nie, wat in die langtermyn
rampspoedige gevolge vir die mense op Aarde sou inhou.

vare op die geselsprogram
Gideon de la Mer, beantwoord vrae op gespreksprogramme, maar gee onverstaanbare
kriptiese (verskuilde betekenis) antwoorde .
Dit beȉndruk almal.
Wetenskaplikes is baie gelukkig deur die aandag wat hul beroep ontvang.
Selfs studente toon nou belangstelling in kernfisika.

Lansering van die kernmissiel
Op ʼn helder, skoon AAND lanseer Gideon de la Mer die kernmissiel perfek wat ʼn
kleurskouspel, met vlamme so hoog soos die Chrysler gebou (die hoogste steengebou
in die wêreld in New York City) en ook die sampioenwolk veroorsaak.
Die ontploffing veroorsaak pandemonium (verwarring) diep in die hart van Mars.




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

, Geskiedenis van Mars

Lank , lank gelede, het lewe op Mars se oppervlakte onbestaanbaar geraak toe die son
begin afkoel het.
Dit het al hoe kouer op Mars geword en oorlewing was in die weegskaal
Kos het skaars geword en mense het geveg daarvoor.
Alles wat deur die eeue opgebou was, is stelselmatig vernietig .
Die plek is deur bendes beheer en totale anargie (ʼn toestand van wanorde of
regeringloosheid ) het geheers.
Om te oorleef , het baie wat dit kon bekostig , letterlik ondergronds gegaan.
ʼn Nuwe ondergrondse samelewing het dus ontstaan.
Ondergrondse water en energiebronne is ontwikkel.
Nuwe boerderymetodes is ontwikkel.
As gevolg van die agteruitgang en verval , het Mars die Donker Eeue binnegegaan
Dit het bitter min in gemeen gehad met die luukse sonskyn en oorvloedige water wat
hulle eers geken het.
ʼn Nuwe kultuur groei geleidelik.
Die ekspedisielede doen bestralingsiekte op en sterf een na die ander , nadat hulle
eers bewys het dat daar ʼn aanval van die oerplaneet, Aarde, op hul geliefde vaderland
was.
Die wetenskaplikes onder die Marskors beplan eindeloos.
Hulle stuur ʼn ekspedisie na die oppervlak om vas te stel watter nuwe bedreiging Aarde
vir hul oorlewing inhou.
Die Marsbewoners wonder of die aanval nie dalk die werk van hul eie afstammelinge is
wat volgens legende nooit teruggekeer het van ʼn sending na Aarde toe nie.
Vrae soos “Is dit moontlik ? Hoekom ?” ontstaan by hulle.
Na die vorige aanval , het die Marsbewoners opgehou om na buite te kyk . Vir hulle
was die ruimte ʼn bedreiging.
Hulle het al hul energie aan ontginning van die binneholte in hul planeet gewy.




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content
without permission.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 30, 2026
Number of pages
54
Written in
2026/2027
Type
Summary
$6.21

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
knapopsommings
3.9
(29)
Sold
228
Followers
3
Items
57
Last sold
6 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions