• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 4 out of 86 pages
Summary

Summary Graad 12 - Afrikaans EAT Gedigte Ontledings

Document preview thumbnail
Preview 4 out of 86 pages

Volledige en in-diepte ontledings van AL TIEN voorgeskrewe gedigte vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Bevat ALLE relevant informasie, asook oefen vrae vir eksamen/toets voorbereiding. Opgestel volgens die lys in 2023 hersien. Opgestel uit: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal (Riens Vosloo) LYS VAN GEDIGTE VIR 2023 en DIGTER/ES 1. Krisis Elisabeth Eybers 2. Ken jy die see Uys Krige 3. Wetenskapmannetjie Antjie Krog 4. Eksamenlokaal Suzaan Laing 5. Die dans van die reën Eugéne N. Marais 6. Die heks van Hexrivier Philip Nel 7. Sproeireën D.J. Opperman 8. Haar uitvaart P.J. Philander 9. Die Hanswors S.J. Pretorius 10. Die hardloper Ernst van Heerden

Content preview

Gedigte Analise

GRAAD 12
AFRIKAANS EAT
OPSOMMINGS & AKTIWITEITE




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.

, Inhoudsopgawe
1. Krisis deur Elizabeth Eybers

2. Ken jy die see deur Uys Krige

3. Wetenskapmannetjiesn deur Antjie Krog

4. Eksamenlokaal deur Suzaan Laing

5. Die dans van die reën deur Eugène N. Marais

6. Die heks van Hexrivier deur Philip Nel

7. Sproeireën deur D.J. Opperman

8. Haar uitvaart deur P.J. Philander

9. Hanswors deur S.J. Pretorius

10. Die hardloper deur Ernst van Heerden




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

, REëL 1

Krisis deur Elizabeth Eybers • Die funksie van die aandagstreep, is om klem
te lȇ op die twee mense ter sprake.
• Die gebruik van die kommas dui op die
verskillende persone betrokke in die gedig
naamlik “jy” (die hart) en “ek” (die verstand).
1. Dis hier wat ons twee skei– jy, Hart, en ek,

2. albei tot afskeid so onvoorbereid. Reël 2:


3. Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t “Albei” (ek en jy) is nie voorbereid om afskeid te neem nie.

Reël 3
4. maardis verby, al staar jy terug. Nou strek
• Elisie word gebruik om by die rymskema aan te sluit.
• “Gelei’t” moes eintlik “gelei het” wees.
5. die pad langs klowe, afgrond en moeras. Reël 4

6. Voortvarend en ʼn lafaard soos altyd • Die woord “maar” dui op ’n wending.
• Die hart het die spreker voorheen mooi gelei, maar dit
7. en nooit in staat tot enige besluit is nou verby.

8. en siek daarby, is jy nou net ʼn las.
Reël 5

9. Jy was die gas en gasheer by die fees, • Daar is enjambement:
• Reël 4 gaan oor na reël 5 sonder
10. die seremoniemeester en die nar: leestekens.
• Dit maak die gedagte ’n eenheid.
11. jou dwase raad kan net die Hoof verwar
• Die skeiding tussen die hart en verstand
12. waar elke tree die laaste tree mag wees. sal moeilik wees.

13. Kyk, dit word laat, die kermis is verby, Reëls 6–7

14. kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei. • “Voortvarend” verwys na iets wat
haastig gedoen word sonder om
Reëls 9–10 daaroor te dink.
• Die hart word met ’n “lafaard” vergelyk.
• Daar is teenstrydigheid tussen:
• “gas” en “gasheer” Reël 8
• “seremoniemeester” en “nar”
• Hierdie rolle verwys na die emosies.
• Die dubbelpunt dui aan dat ’n verduideliking volg.
• Reël 8 is vol bitterheid.
• Die hart word nou as ’n las beskou.
Reëls 11–12

• Daar is enjambement.
• Dit verbind die gedagte as ’n geheel.
• Die hart/emosie se raad kan die Hoof/denke/rede verwar.

Reël 13

• Die kommas verstadig die tempo van die versreël.
• Die spreker besef dat die verstand/rede en emosies/hart moet skei.

Reël 14

• “Kan jy dit nie begryp?” is ’n retoriese vraag.
• Die laaste twee versreëls beklemtoon die spreker se finale besluit.
• Die laaste twee versreëls sluit aan by die eerste twee versreëls.
• Hulle vorm dus ’n eenheid.

© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

, Digvorm
→ Die gedig word gekenmerk as ʼn Italiaanse sonnet.
→ In die oktaaf word die emosies van die hart bespreek, maar die verstand (denke) voel dat die
spreker “voortvarend” is en soos ʼn “lafaard” optree.
→ In reël 8 is daar ʼn gevoel van bitterheid omdat die hart as “siek” en ʼn “las” beskryf word.
→ Digvorm (vervolg) In die sestet verteenwoordig die “jy” verskillende rolle naamlik die “gas” en
“gasheer” en ook die “seremoniemeester” en “nar”.
→ Daar is ʼn gevoel van bitterheid in reël 11 (net soos in reël 8) nl. dat die spreker voel “die
kermis is verby,” omdat die spreker onaangename ervarings het en dat die “doellose lewe”
tot ʼn einde moet kom.
→ Die laaste twee versreëls sluit aan by die eerste twee versreëls waar dit duidelik is dat die
emosies en rede moet skei. Dit bind die gedig tot ʼn hegte eenheid.


Opsomming
• Die titel “Krisis” dui op die stryd tussen:
o die “Hart” → die spreker se emosies
o die “Hoof” → die spreker se verstand/rede.
• Daar is ’n sinnebeeld in die gedig:
o Dit is ’n metafoor wat deur die hele gedig volgehou word.
o Die hart word met emosie vergelyk.
o Die hoof word met die verstand vergelyk.
o Hierdie sinnebeeld dui op die spreker se innerlike stryd/krisis.


TEMA
Die tema is die dieper boodskap van die gedig.

• Die tema verwys na die innerlike krisis wat die spreker tussen:
o die hart
o en die verstand/rede/hoof
o beleef.

Boodskap
Die boodskap is nou verweef met die tema.

• Dit is die universele waarheid dat ’n mens besluite moet neem met:
o jou verstand, of
o jou hart.




© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy, share, or sell our content without permission.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
August 16, 2026
Number of pages
86
Written in
2026/2027
Type
Summary
$6.21

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
knapopsommings
3.9
(29)
Sold
228
Followers
3
Items
57
Last sold
6 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions