• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages
Exam (elaborations)

AFK2604 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) 2026 - DUE 13 August 2026

Document preview thumbnail
Preview 2 out of 10 pages

AFK2604 Assignment 3 (COMPLETE ANSWERS) 2026 ; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations. For assistance, Whats-App 0.8.1..2.7.8..3.3.7.2. Ensure your success with us.. 4.1 Pas elke term in Kolom A by die korrekte definisie vir die term in Kolom B. Elke term in Kolom A kan slegs aan een definisie in Kolom B gekoppel word. Skryf slegs die nommer van die term in Kolom A en die letter van die ooreenstemmende definisie in Kolom B neer: 4. Kolom B 1. Halfrym A. ’n Kort ruspose in die leesritme van ’n gedig. 2. Enjambement B. ’n Antieke en vormvaste digvorm met ’n sterk narratiewe inslag. 3. Narratiewe wending C. Die herhaling van dieselfde medeklinker (konsonant) of klinker (vokaal). 4. Epos D. ’n Versreël word afgebreek wanneer daar nie ’n natuurlike ruspose in die sin is nie. 5. Ritme E. Die opeenvolging van beklemtoonde en onbeklemtoonde lettergrepe word so gerangskik dat ’n patroon ontstaan. 6. Metrum F. Daar is ’n sterk ooreenkoms tussen die digter en die spreker. 7. Sesuur (caessura) G. Die insluit van veel meer verhalende gedigte in die genre van poësie en nie meer grotendeels die prioritisering van liriese poësie nie. 8. Praatpoësie H. Kontemporêre gedigte wat verhalende elemente implementeer. 9. Die poëtiese trefkrag van die praatvers I. Die beweging in gesproke taal wat tot stand kom deur die afwisseling van beklemtoonde en onbeklemtoonde, of kort en lang lettergrepe. 10. Die outobiografiese inslag in die praatvers. J. Die slotreël(s) eggo binne die ruimte wat die verhaal geskep het, en stuur ’n nuwe rimpeling van poëtiese effek terug deur al die voorafgaande versreëls. [10] Vraag 4.2 Beantwoord die volgende kortvrae wat verband hou met praatpoësie: 4.2.1 Wat gebeur met die leesritme wanneer daar van heelwat enjambement gebruik gemaak word in ’n gedig? (1) 4.2.2 Die praatvers bestaan binne die postmoderne konteks. Noem een kenmerk van die praatvers wat spruit uit die feit dat die praatvers as postmodernisties gesien kan word. (1) 4.2.3 Noem een verskil tussen die tradisionele liriese poësie en die praatpoësie. (1) 4.2.4 Is die volgende stelling waar of vals: Die narratiewe gedig (praatvers) beskik oor ’n vaste metriese patroon. (1) 4.2.5 Is die volgende stelling waar of vals: Die praatvers maak slegs gebruik van klankherhaling in die vorm van volrym. (1) [5] Vraag 4.3 Lees Nathan Trantraal se “ek druk my naam innie as” en beantwoord die volgende vrae: 4.3.1 Skryf een vergelyking neer wat in die gedig gebruik word. (1) 4.3.2 Skryf een metafoor neer wat in die gedig gebruik word. (1) 4.3.3 Haal een voorbeeld van alliterasie aan uit die gedig. Dui die klank wat herhaal word duidelik aan in jou antwoord. (1) 4.3.4 Haal een voorbeeld van assonansie aan uit die gedig. Dui die klank wat herhaal word duidelik aan in jou antwoord. (1) 4.3.5 Haal een voorbeeld van enjambement aan wat in die gedig aangewend word. (1) [5] Vraag 4.4 Lees Danie Marais se “35” en beantwoord dan die volgende vrae: 4.4.1 Noem die naam van een karakter – buiten die spreker, Dries en Wynand – wat in die gedig voorkom. (1) 4.4.2 Die praatvers beskik dikwels oor ’n slot met poëtiese trefkrag. Motiveer hierdie stelling deur die betekenis van die volgende twee metafore in die slotreëls van “35” kortliks te bespreek: 4.4.2.1 “mierleeu-gedig” (2) 4.4.2.2 “tregtertjie sand” (2) 3.1 In watter jaar het Deon Meyer voltyds begin skryf? (1) 3.2 In watter roman verskyn Bennie Griessel die eerste keer as newekarakter (nie as hoofkarakter nie)? (1) 3.3 In sy boek, Adventure, Mystery, and Romance: Formula Stories as Art and Popular Culture (1976), verduidelik John G. Cawelti dat die “formule” van die klassieke speurverhaal tradisioneel ses stappe behels. Die eerste stap is die bekendstelling van die speurder. Op bl. 9 en 10 van 13 uur word Bennie Griessel as ’n doodgewone, alledaagse held aan die leser voorgehou. Watter een van die volgende dinge word in die teks vermeld wat daartoe bydra dat hy as sodanig gekarakteriseer word (kies slegs een korrekte antwoord)? (a) hy slaap in ’n enkelbed (b) hy lyk verslons (c) hy besit tweedehandse toebehore (d) al die bogenoemde (1) 3.4 Die tweede stap in die klassieke speurverhaalformule (aldus Cawelti) is die gedetailleerde beskrywing van die moordtoneel. In hoofstuk 6 beskou Bennie die lyk van Adam Barnard in ’n huis in Tamboerskloof. Hoe weet die speurders dat hy nie dáár dood geskiet is nie? Gee ’n direkte aanhaling op bl. 52 om jou antwoord te staaf. (2) 3.5 Wat is die naam van Adam Barnard se platemaatskappy? (1) 3.6 Die ondersoek na Adam Barnard se dood ontbloot allerlei onderduimshede en intriges binne die Afrikaanse musiekbedryf. ’n Verskeidenheid karakters kom in verskillende stadiums onder verdenking: wat Northrop Frye (aangehaal in Cawelti 1976:90) beskryf as “a ritual drama in which a wavering finger of social condemnation passes over a group of suspects”. Watter een van die volgende karakters is nie ’n verdagte in die Adam Barnard-moordsaak nie (kies slegs een korrekte antwoord)? 1 Alle bladsyverwysings in hierdie vraestel is na die eerste uitgawe van 13 uur (Human & Rousseau, 2008). (a) Alexa Barnard (b) Piet van der Lingen (c) Jos Geyser (d) Ivan Néll (1) 3.7 Volgens die teoretikus Tzvetan Todorov is ’n speurverhaal geskoei op een van twee moontlike dryfvere: spanning óf nuuskierigheid. Waardeur word die Rachel Anderson-storielyn in 13 uur hoofsaaklik gedryf: spanning of nuuskierigheid? (1) 3.8 Wat is die naam van die sakreisigershotel (backpackers) waar Rachel en haar vriendin, Erin, tuisgegaan het? (1) 3.9 Watter een van Bennie se kollegas word in hoofstuk 33 geskiet, byna noodlottig? (1) 3.10 Verduidelik kortliks hoe hierdie bogenoemde kollega se notaboek vir Bennie help om die identiteit van Erin Russell se moordenaar vas te stel. Jou antwoord moet in die vorm van ’n kort paragraaf aangebied word (nie meer as 50 woorde nie). (3) 3.11 Een van die wyses waarop die leser van 13 uur “mislei” word, is dubbelsinnigheid. Een bron van dubbelsinnigheid in 13 uur is tussen die Suid-Afrikaanse polisiediens (SAPD/SAPS) en die Kaapse Metropolisie (Metro). Wat is die naam van die korrupte Metro-polisieman wat Bennie en sy kollegas se ondersoek in die wiele ry? (1) 3.12 Presiese tydsaanduidings (“horlosietyd”) word doelbewus in 13 uur gebruik om spanning te bou. Op bl. 353 vind ons ’n voorbeeld hiervan. Vul slegs die ontbrekende tyd in: Hy plaas sy pistool in die kattebak, trek sy baadjie uit, vat die Kevlar-baadjie. Hy trek dit aan, neem sy pistool. Kyk op sy horlosie. _____. Laat. Hy sal iets moet doen. (bl. 353) (1) 3.13 In die gewelddadige klimakstoneel (hoofstuk 44) in ’n verlate skuur word Bennie self deur een van die skurke geskiet, maar hy sterf nie. Wat red uiteindelik Bennie se lewe? (1) 3.14 Die voorlaaste stap in die klassieke speurverhaalpatroon is wanneer die speurder terugskouend verduidelik hoedat hy (en sy kollegas) die raaisel opgeklaar het. In hoofstuk 46 (bl. 366-373) verduidelik Bennie presies hoe die komplot van “Mr B” en sy trawante inmekaar steek. Ten slotte blyk dit African Overland Adventures is ’n front vir watter twee verwante kriminele aktiwiteite? (2) 3.15 In die hardgebakte speurverhaal verhul die moderne stad dikwels dieperliggende kriminaliteit. Dit is ook die geval in 13 uur, waar die poskaartmooi, toeristiese beeld van Kaapstad grootskaalse misdaad in dié stad verbloem. Voltooi die volgende aanhaling op bl. 9 (vul slegs die twee ontbrekende woorde in): Sy sien nie die indrukwekkende skoonheid van die stad in die sagte lig van die opkomende son nie. Haar oë soek wild en bang na beweging in die hoë fynbos agter haar. Sy weet hulle is daar, maar nie hoe naby nie. Haar asem jaag – van inspanning, _____ en _____. (bl. 9) (2) 3.16 Pas die stuk dialoog in kolom A by die juiste karakter in kolom B (gee telkens slegs die korrekte naam by elke nommer): Kolom A (dialoog) Kolom B (karakter) 1. “Bennie, dis die rede hoekom ek jou ingebring het, kan jy dink wat die pers hiermee gaan maak, ek hoor Barnard is ’n fokken celebrity...” (bl. 86) Melinda Geyser 2. “Hulle gaan haar doodmaak, Bennie. Sodra Oerson daar aankom.” (bl. 346) John Afrika 3. “Call the police. Please. Just call the police.” (bl. 11) Bill Anderson 4. “Ek het lank gedink, Bennie. Dit was ’n moeilike besluit. Jy weet: Ek's ’n poliesman.” (bl. 269) Rachel Anderson 5. “Tell me, Captain – can I trust you?” (bl. 205) Jason de Klerk 6. “Bennie Griessel het my gevra om te kom inloer. Die speurder. Ek is sy AA-borg. Ek wil net hê jy moet weet jy is nie alleen nie.” (bl. 244) Duncan Blake 7. “Sy’s so vet, sy’t haar eie poskode.” (bl. 193) Victor Barkhuizen 8. "I want pruning shears. We'll cut off her toes. Then her fingers. Then her nipples. Pity, though. Great tits." (bl. 316) Mat Joubert 9. “Weet jy wat is die verskil tussen ’n CD maak en die lewe? [...] Die verskil is dat jy net een take kry vir die lewe.” (bl. 181) Vusi Ndabeni 10. “How much for all of this to go away? […] This is Africa. Everybody is for sale.” (bl. 401) Jimmy van Forensies


Connected book
 image
Source Wikipedia Afrikaans
Publisher: Unknown ISBN: 9781230558608 Edition: Unknown

Document information

Uploaded on
August 9, 2026
Number of pages
10
Written in
2026/2027
Type
Exam (elaborations)
Contains
Questions & answers
$4.64

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
EduPal
4.2
(14444)
Sold
154637
Followers
36028
Items
5223
Last sold
2 hours ago



Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions

Whoops! We can’t load your doc right now. Try again or contact support.