Spring (Fanie
Viljoen)
1. 3 Hoofkarakters: Rudi, Steven, Lize
2. Wie is Rudi?: Rudi is verlief op Lize.
(in love with) Hy speel rugby, vleuel posisie.
Hy hardloop baie vinnig - hy't vlerke aan sy
voete. Hy sukkel (struggle) om 'n meisie te
kry.
3. Wie is Steven?: Hy is Rudi se
beste vriend. Hy hou van Riana (Rudi se
sussie)
Hy wil graag populêr wees.
Hy maak gevaarlike (dangerous) YouTube video's
4. Wie is Lize?: Sy is vriende met Rudi en Steven.
Sy hou van rowwe ouens (rough guys)
Sy wil eendag 'n roos tatoe kry?
5. Watter geskenk kry Rudi vir sy verjaarsdag?: 'n Videokamera
6. Hoe reageer Steven op Rudi se geskenk?: Hy is bietjie
jaloers (jealous). Hy lyk nie bly (glad) saam met Rudi nie.
7. Watter plan het Steven met Rudi se videokamera?: Hy wil 'n YouTube
video maak waar hy vir Riana met klappers (fire crackers) skrikmaak (frighten).
8. Hoe oortuig (convince) Steven vir Rudi om die poets (prank) op
Riana te bak (play)?: Steven sê dis wraak (revenge) op Riana. Sy het op Rudi se Facebook gesê
hy hou van hekel (crochet), Winnie the Pooh en die All Blacks.
9. Wanneer wou Rudi en Steven die poets bak (play the prank)?: Hulle
wou Riana skrikmaak met klappers terwyl sy buite sit en lees.
10. Waar was Rudi toe Steven in die visdam geval het?: Rudi het 'n video
geneem terwyl (while) hy agter (behind) die plante weggekruip (hide) het.
11. Wat het Steven gedink gaan gebeur (happen)?: Riana gaan skrik en in
Steven se arms spring.
12. Wat het werklik (in reality) by die visdam gebeur?: Die klappers het aan
Steven vasgehaak (got stuck) en Steven het in die visdam geval.
13.Wat het Rudi en Steven met die video gemaak?: Hulle het dit op Youtube
geplaas (posted). Hulle het baie trefslae (hits) gekry.
14.Hoe het Steven oor die YouTube reaksie (reaction) gevoel?: Hy was bly
(glad) daaroor.
1/
2