LEEUS MET LETSELS
– HOOFSTUK 20–23
,WAT DEK ONS VANDAG?
Hoofstuk 20 – Verlang na huis en verlies
(Homesickness and Loss)
Hoofstuk 21 – Soektog en gevaar (Search and Danger)
Hoofstuk 22 – Pynlike besluite (Painful Decisions)
Hoofstuk 23 – Verlore en alleen (Lost and Alone)
Objective: Understand Buyi's emotional journey
(emotionele reis) and his relationship (verhouding) with
his father.
, Ruimte: Buyi se chalet
Karakters: Buyi, Lwazi en Simoshile
HOOFST Ontwerpwenk: Gebruik 'n kampvuur of
UK 20 – Afrika-veld agtergrond.
RUIMTE
EN
KARAKT
ERS
, •Buyi sien Lwazi en Simoshile sit en gesels by die vuur
en besef wat n pa en kind verhouding en liefde moet
wees
•Hy het nie die selfde verhouding met Themba
•Hy verlang huis toe en mis sy ma.
HOOFS Wat hou Buyi van Suid-Afrika?
TUK 20 • Die diere.
• Die mense·
– • Die nuwe ervarings.
• Die oop Afrika-hemel
GEBEU •Wat mis Buyi nie van Londen nie?
• Die besige strate.
RE • Die oortrokke lug in Londen.
• Die grys geboue·
• Die geraas en
• die gereën
•Themba raas oor Buyi se kamer (CDs. Skoene en klere le
rond); Buyi moet skoonmaak en vir Umfana sorg.
•Hy vind die hondeketting – Umfana is weg!