1 visie, missiestelling, doelwitte en doelstellings
MIKRO-
mislukking van ’n onderneming bepaal.
Hulle beïnvloed mekaar en kan die sukses of
en makro) hou verband met mekaar.
Die drie besigheidsomgewings (mikro, mark
3 Besigheidsomgewings: Mikro-, Mark-, Marko-omgewing
Visie
OMGEWING
Beskryf die langtermyndoel van die onderneming –
waar dit homself in die toekoms sien.
Missie
Verduidelik wat die onderneming doen, wat dit verskaf of produseer, en
Betekenis: hoekom dit bestaan. Beklemtoon doelwitte en waardes van die besigheid.
Die mikro-omgewing sluit alles binne die
Doelwitte
Langtermynplanne wat die onderneming wil bereik.
besigheid in.
Dien as riglyne om besighede te help bereik wat hulle beoog.
Die interne sake word bestuur deur die eienaars
of direkteure.
Doelstellings
Beskryf hoe die doelwitte bereik sal word.
Die besigheid het volle beheer oor die mikro-
Korttermynstappe om die doelwitte te bereik.
omgewing.
Komponente van Mikro-omgewing
2 organisasiekultuur Doel van organisasiekultuur:
1 visie, missie, doelwitte + doelstellings Definieer interne en eksterne identiteit en kernwaardes
Verander werknemers in ambassadeurs
2 organisasiekultuur
Help om werknemers en kliënte te behou
Verwys na hoe dinge in die besigheid gedoen word
Bevorder samewerking tussen spanne, lei besluitneming,
(bv. kommunikasie, kleredrag, administrasie).
en verhoog produktiwiteit
3 organisatoriese hulpbronne
Sluit gedeelde waardes, norme en standaarde van
werknemers en bestuur in.
Fisiese hulpbronne 3
4 bestuur en leierskap
Tasbare items wat gebruik word. Vb: rou materiale, masjinerie,
3 organisatoriese hulpbronne voertuie.
2
5 organisasiestruktuur Menslike hulpbronne
1 Finansiële hulpbronne
Kapitaal wat besigheid besit of leen. Vb:
Tegnologiese hulpbronne 4
Ontasbare hulpbronne wat werkverrigting verbeter.
oortrokke bankrekeninge, kredietkaarte,
6 agt besigheidsfunksies
Die mense wat die arbeidsmag van Vb: rekenaarsagteware, skootrekenaars, webwerwe,
die besigheid uitmaak. korttermyn- en langtermynlenings. internetgeriewe, selfone, fotostaatmasjiene.
, Wat is besigheidsfunksies? Aktiwiteite wat deur
4 bestuur en leierskap 6 agt besigheidsfunksies onderneming uitgevoer word om sukses te behaal.
Fokus op beplanning, organisering, leiding en beheer van 1 Koördineer al die ander funksies om die doelwitte en doelstellings
besigheid.
Algemene Bestuur te bereik.
Beplan, organiseer, lei en beheer hulpbronne.
Bestuurr u uts eB
Verseker dat doelwitte en take bereik word.
Gebruik bestuursfunksies om werk te organiseer en te monitor. 2 Verantwoordelik vir die aankoop van alle hulpbronne wat nodig
Word ’n bestuurder deur posbenoeming. Aankoop is om goedere en dienste te produseer.
Fokus meer op strukture, reëls en prosesse.
3 Produksie Gebruik hulpbronne om goedere en dienste te vervaardig en aan
Verskil verbruikers te lewer.
Fokus op inspirering, motivering + beïnvloeding van werknemers. 4 Voer marknavorsing uit om die behoeftes van die teikenmark te
Bemarking bepaal.
Leierskap
p a k s r ei e L
Stel visie en missie vir die besigheid.
Verantwoordelik vir reklame en promosie van produkte en dienste.
Beïnvloed mense se gedrag deur inspirasie en voorbeeld.
Gebaseer op natuurlike leierskapsvaardighede. 5 Skep en handhaaf ’n goeie openbare beeld van die besigheid.
Fokus meer op mense, idees en rigting. Openbare Betrekkinge Verseker effektiewe kommunikasie met alle belanghebbendes.
55 organisasiestruktuur 6
Menslike Hulpbronne
Lok nuwe werknemers en bestuur bestaande werknemers.
Bied opleiding en ontwikkeling aan werknemers.
Toon die verskillende afdelings in ’n besigheid en hoe hulle 7 Versamel, verwerk en berg besigheidsdata en inligting.
georganiseer is. Administrasie Gebruik moderne inligtingstegnologie om funksies te ondersteun.
Beklemtoon vlak van gesag, verantwoordelikheid en take van
Bepaal finansiële behoeftes v.d besigheid.
elke afdeling.
8
Wys die hiërargiese struktuur van die onderneming. Finanasies Verseker doeltreffende aanwending v. fondse + bestuur finansiële
bates.
Verseker gladde en doeltreffende funksionering v.d besigheid.
Verseker koördinering van aktiwiteite om vermorsing van
Besigheidsfunksies kan verdeel word in:
hulpbronne te verminder. Kernfunksies – Aktiwiteite wat direk inkomste genereer.
Help die besigheid om sy doelwitte te bereik. Voorbeeld: Produksie lewer produkte/dienste aan kliënte.
Toon die verband tussen verskeie posisies en funksies. Ondersteunende funksies – Aktiwiteite wat kernfunksies ondersteun en produksie help vergemaklik.
Beskryf koördinering tussen afdelings in die besigheid. Voorbeeld: Bemarking bevorder produkte/dienste en verhoog verkope.