Gr 9 – Natuurwetenskappe – Opsommings -
Kwartaal 1
A. Selle Bl. 13 – 18
1. PLANT- EN DIERSELLE
Selmembraan:
Omring die sel.
Laat sekere stowwe in of uit beweeg.
Lewend, dun en buigsaam
Sitoplasma:
• Vloeistof waarin Chemiese prosesse(metabolisme) plaasvind.
• Sitoplasma= grootste deel van sel en is Jellie-agtige stof
• Kleurloos
Kern (nukleus):
• Omring deur kernmembraan.
• Daar is n nucleolus/kernliggaampie in die kern
• Bevat die DNA.
• DNA bevat oorerflike karaktereienskappe.
• Beheer die lewensfunksies en -prosesse van die sel.
Organelle:
• Sluit mitochondria en vakuool in.
• Mitochondria is verantwoordelik vir respirasie en stel energie vry.
• Selle wat meer aktief is het meer mitochondria.
2. BOU VAN SELLE
, Gr 9 – Natuurwetenskappe – Opsommings -
Kwartaal 1
3. VERSKILLE TUSSEN PLANT- EN DIERSELLE
PLANTSEL DIERSEL
Selwand Teenwoordig. Ontbreek.
(SW) SW bestaan uit lewelose, onbuigsame
sellulose.
SW gee verm aan die plantsel en bied
beskerming.
Selvorm Onbuigsaam en stewig Geen vaste vorm nie.
Vakuool Groot VK’e. Klein VK.
(VK) Die VK dra die vorm van die plantsel by. VK’e in dierselle is of tydelik
Die VK word ook as stoorplek vir of dit ontbreek.
Nutriënte, water en selfs afvalprodukte
gebruik.
Chloropl CP kom net in groen plante voor. Dieselle bevat geen
ast (CP) CP bevat chlorofil wat groen plante in chloroplaste nie.
staat stel om te fotosinteer.
Fotosintese is die proses waar groen
plante in die teenwoordigheid van sonlig
voedsel (glucose en stysel) vervaardig.
4. SELLE IN WEEFSELS, ORGANE EN SISTEME
Selle kom in baie verskillende vorms en groottes voor.
Selle is aangepas om spesifieke funksies uit te voer.
Mikroskopiese organismes soos bakterieë, bestaan uit ’n enkele sel.
Makroskopiese organismes soos mense, bestaan uit ’n groot aantal selle.
Klomp selle wat Klomp stelsels
saam funksioneer wat saam
vir n spesifieke funksioneer
doel vorm vorm

Klomp Klomp organe
weefsels wat wat saam
Sel
saam funksioneer
funksioneer vorm stelstel
vorm organe
Daar is verskillende soorte selle in die liggaam
Daar is selle wat gespesialiseerd is
Dit beteken dat hierdie selle aangepas is om spesifieke funksies te verrig
Hier is n paar voorbeelde:
SEL FUNKSIE
Stamselle Hierdie selle het die vermoë om in verskillende
tipes selle te verdeel en te ontwikkel
Spierselle Hierdie selle trek saam en ontspan en maak
beweging moontlik
Senuweeselle Senuweeselle vervoer elektriese impulse d.m.v die
senuwee of die rugmurg
Rooibloedliggaa Selle wat suurstof regoor die liggaam vervoer
mpies
Epiteelselle Bedek die opv. van die liggaam en beskerm die
liggam
B. Bewegingstelsel Bl. 50 – 53
Organismes het ’n voortbewegingstelsel nodig om te kan beweeg.
Die raamwerk van die menslike liggaam word deur die skelet gevorm.
Die bene van die skelet is op verskeie maniere verbind.
Spiere is aan die bene geheg.
Ons bene, spiere en gewrigte maak beweging moontlik.
1. SKELET
Die skelet of geraamte van die mens bestaan uit 206 beenstukke.
Been is lewende weefsel en groei saam met die res van die liggaam tot
volwassenheid bereik is.
Die skelet bestaan uit twee hoofgedeeltes, naamlik die as- en aanhangskelet.