GRAAD 9-LO - AFBAKENING
Definisies: bl. 24,71,26
Voorbehoeding – maniere om swangerskap te verhoed
Onthou – verkies om nie seks te he nie of om iets waarvan jy hou, nie te doen nie
Gestermdheid – toestand wat n persoon se bewegings, sintuie en aktiwiteite beperk
Braille – skryfvorm waarmee blindes kan lees
Aborsie – vrywillige mediese beeindiging van swangerskap, gewoonlik deur n klinieksuster of
dokter
Grondwet definisie: bl. 237
Die wette en ideale wat die regering en die inwoners van n land bo alles moet nakom
Verskillende invloede op persoonlike
lewenstylkeuses: bl. 8
1. Die Media:
Media soos televisie en internet beïnvloed hoe ons onsself sien.
Dit kan verkeerde idees gee oor hoe ons moet lyk of leef.
2. Maats en Portuurgroep:
Vriende beïnvloed ons besluite, omdat ons aanvaarding soek.
Positiewe vriende kan jou ondersteun in jou drome en doelwitte.
3. Geloof, Gemeenskap, Gesin en Kultuur:
Jou geloof en kultuur beïnvloed wat jy dra, eet en glo.
Die gemeenskap en gesin vorm jou waardes en oortuigings.
RELAX metode: bl. 11
1. Recognise = herken
Herken die probleem of noodsaak vir die besluit.
Identifiseer jou keuses.
Identifiseer die nagevolge.
2. Educate = opvoed en evalueer
Probeer om so ingelig moontlik te wees oor al jou keuses.
Wees realisties oor jou geleenthede en beperkings.
3. Learn and Listen = leer en luister
Dit is belangrik om na ander mense se raad te luister.
Leer uit vorige ervarings om nie dieselfde foute te herhaal nie.
4. Act = tree op
Wanneer jy ’n besluit neem, doen dit verantwoordelik, realisties en sonder om oorhaastig te wees.
5. X -faktore = onbekende faktore
, Verwag die onverwagte.
Moenie paniekerig raak indien dinge nie verloop soos beplan nie.
Evalueer die uitkoms en pas jou plan aan indien nodig.
Risikofaktore van ongesonde seksuele
gedrag: bl. 25
1. Lae selfbeeld:
Jy glo jy het nie beheer nie en laat toe dat ander oor jou besluit.
Jy kan onveilige seksuele gedrag duld omdat jy dink jy verdien dit of niemand anders sal jou nodig
hê nie.
2. Behoefte aan aanvaarding:
Jy doen dinge soos onveilige seks om in 'n groep aanvaar te word.
Jy ignoreer risiko’s om by die groep in te pas.
3. Die oortuiging dat niks sal gebeur nie:
Jy glo jy is onaantasbaar en dat dinge soos MIV of tienerswangerskap net met ander gebeur.
Jy neem risiko’s sonder om die gevolge ernstig op te neem.
Tipes SOI's: bl. 27
1. Hepatitis B
Geen duidelike simptome nie
Kan versprei sonder dat jy dit besef
2. Geslagsomloop
Klein blaasies op die geslagsdele
Ongeneeslik, maar medikasie kan dit beheer
3. Sifilis
Geslagsere wat geneeslik is indien vroeg behandel
Kan lei tot kranksinnigheid en selfs die dood indien onbehandel
4. Gonorree
Simptome: geelgroen vloeistof, brandgevoel tydens urinering, lae buikpyn
Geneselik indien vroeg behandel
Ongewenste gevolge van ongesonde
seksuele gedrag: bl. 26-29
1. Tienerswangerskap
Jong meisies raak swanger en is dikwels nie gereed vir ouerskap nie, wat hul toekoms beïnvloed.
2. Seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s)
Infeksies soos chlamydia en gonorree kan versprei deur onbeskermde seks en kan
gesondheidsprobleme veroorsaak.