Gr 9 – Geografie – Kwartaal 2 -
Opsomming
Kwartaal 1: Kaartwerk en Kaartinterpretasie
1. Alle aktiwiteite wat in skrif gedoen is.
2. Tipes skale.
Woordskale gee die skaal in woorde.
Bv. 1cm verteenwoordig 5km op die kaart.
Verhoudingskale (skaalbreuke)
Verhoudingskale word dikwels skaalbreuke of SB’s genoem
SB is die verhouding tussen die afstand op die kaart en die afstand op die grond
SB van 1/50 000 of 1:50 000 beteken dat een maateenheid op die kaart gelyk is aan
50 000 eenhede van dieslefde maateenheid op die grond
ʼn Skaalbreuk van 1:50000 en beteken dat 1cm op die kaart 50000cm op die grond uitbeeld.
Lynskale
3. Afstand berekening.
Gebruik 'n liniaal en 'n potlood om 'n fyn lyn vtussen die twee verlangde punte te trek.
Bereken die afstand met 'n liniaal.
ΜΟΕΝIE 'n antwoord soos: "min of meer 6cm" raai nie.
Wees so akkuraat as moontlik met jou meting.
Skakel die afstand oor in meter of kilometer soos gevra, en dui die eenheid duidelik aan, bv. 6km.
Om die afstand na meter om te skakel moet jy die afstand met 500 vermenigvuldig,
bv. 6cm x 500 = 3000m.
Om die afstand na kilometer om te skakel moet jy die afstand met 0.5 vermenigvuldig,
bv. 6cm x 0.5 = 3km.
Onthou: ***Goue reël***
Gemeet in CM M KM
Topografiese kaart x500 x0.5
Ortofoto kaart x100 x0.1
, 4. Blokverwysings.
5. Kaart verskynsels (Kaart simbole) Laaste bladsy