• Wrong document? Swap it for free
  • Written by students who passed
  • Immediately available after payment
  • Read online or as PDF
Sell
Where do you study
Your language
Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages
Summary

Summary Afrikaans Huistaal Gr 9 Opsommings Kwartaal 2

Document preview thumbnail
Preview 3 out of 22 pages

Afrikaans Huistaal Gr 9 Opsommings Kwartaal 2

Content preview

1


Afrikaans Huistaal Gr 9 Opsommings
Kwartaal 2
SELFSTANDIGE NAAMWOORD
🟦 Wat is 'n selfstandige naamwoord?
’n Selfstandige naamwoord (SNW) is die naam van ’n mens, dier, plek, ding of idee.
✏️ Dit is dinge wat jy kan sien, hoor, ruik, proe, voel of van weet .

🔹 Soorte selfstandige naamwoorde:
1. Eienaam
 Spesifieke name van mense, plekke of dinge.
 Begin altyd met ’n hoofletter.
📌 Voorbeelde: Anna, Pretoria, Maart, Woensdag, Toyota

2. Soortnaam
 Algemene name vir dinge, mense, plekke of diere.
 Begin nie met ’n hoofletter nie.
📌 Voorbeelde: hond, motor, skool, stad, kind

3. Versamelnaam
 ’n Woord wat ’n groep van dinge of mense beskryf.
📌 Voorbeelde:
o ’n troep leeus
o ’n klomp mense
o ’n bos blomme
o ’n span spelers


4. Abstrakte selfstandige naamwoord
 Dinge wat jy nie fisies kan sien of aanraak nie – dit is idees, emosies of eienskappe.
📌 Voorbeelde: liefde, moed, vrees, haat, geluk, eerlikheid

4. Stofname
 Name van elemente en stowwe
📌 Voorbeelde: goud, koper, lood.

🔹 Kenmerke van selfstandige naamwoorde:
 Hulle kan meervoud of enkelvoud wees.
📌 hond → honde | boom → bome

, 2


 Hulle kan met bepaalde of onbepaalde lidwoorde gebruik word:
📌 die hond, ’n hond
 Jy kan ’n byvoeglike naamwoord voor dit plaas:
📌 groot huis, blou jas
 Jy kan dit besitlik maak:
📌 Jan se boek | Die hond se kos

🔹 Gebruik van selfstandige naamwoorde in sinne:
📌 Die hond hardloop vinnig.
📌 Liefde is belangriker as geld.
📌 Ek het ’n boek gelees oor dinosourusse.
📌 Daar is ’n trop olifante in die park.




DIREKTE EN INDIREKTE REDE
By die indirekte rede is die enigste leesteken wat gebruik word die punt (.) aan die einde van die sin.
Wanneer die sin ’n gewone stelsin is, word die dubbelpunt vervang met “dat” en die werkwoord skuif na die
einde van die sin.
Bv.
Direkte rede: Danie sê: “Sandra, jy loop te vinnig.”
Indirekte rede: Danie sê vir Sandra dat sy te vinnig loop.
Verandering in die bywoorde is nie nodig wanneer die inleidende sin in die teenwoordige tyd geskryf
is nie:

Direkte rede:
Die vrou sê: “Ek gaan môre ’n koek bak.”
Indirekte rede:
Die vrou sê dat sy môre ’n koek gaan bak.
Wanneer die sin ’n vraagsin is, word die dubbelpunt vervang met “of” en die werkwoord skuif na die einde
van die sin.
Bv.
Direkte rede: Sandra vra: “Danie, moet ek stadiger loop?”
Indirekte rede: Sandra vra vir Danie of sy stadiger moet loop.
LET WEL!!!
Vanaf die direkte rede verander sommige bywoorde en voornaamwoorde in die indirekte rede as die
inleidende sin in die verlede tyd geskryf is :
Bv.
Direkte rede: Die vrou het gesê: “Ek het gister ’n koek gebak.”
Indirekte rede: Die vrou het gesê dat sy die koek die vorige dag gebak het.

, 3




Onthou: Na die woord “beveel” gebruik jy “om … te” slegs in die teenwoordige tyd. Bv.
Sandra het Danie beveel: “Tel jou klere op!”
Sandra het Danie beveel om sy klere op te tel.
Gebruik van uitroepe in die indirekte rede:
Beskryf die emosie in die inleidende sin.




Bv.
Direkte rede:
Sandra vra: “ Sies tog, het jy seergekry?”
Indirekte rede:
Sandra vra simpatiek / Sandra vra met simpatie of hy seergekry het.
Direkte rede:
”Eina!” of ”Eina! Dis seer!”
Indirekte rede:
Met ’n uitroep van pyn sê sy dat dit seer is.

Document information

Schooljaar
200
Uploaded on
May 12, 2026
Number of pages
22
Written in
2025/2026
Type
Summary
$4.37

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
marlenerohrs
3.0
(1)
Sold
17
Followers
2
Items
73
Last sold
2 months ago




Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their tests and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can instantly pick a different document that better fits what you're looking for.

Pay as you like, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions