Biodiversiteit van plante
Plante het deur evolusie ontwikkel en aangepas
by hul omgewings. Daar is 4 groepe plante,
naamlik:
1) Briofiete
2) Pteridofiete
3) Gimnosperme en
4) Angiosperme
*Briofiete is die eenvoudigste plante
*Angiosperme is die komplekste plante
Briofiete Pteridofiete Gimnosperm
e
Angiosperm
e
, Briofiete
Voorbeelde van briofiete is die mos plant/tallus plant.
By briofiete is die gametofiet generasie dominant.
Hul habitat is koel, vogtig en skaduryk en dit is plante wat nie
regte blare en wortels het nie.
Hulle het GEEN vaatweefsels nie.
En ook GEEN vaskulêre weefsels nie.
Briofiete is afhanklik van water vir voortplanting en sal dus nie
in ‘n habitat kan voortplant wat droog is nie.
Pteridofiete
Voorbeeld van hierdie groep, is varings.
By pteridofiete is die sporofiet generasie dominant.
Hul habitat is ook koel, vogtig en skaduryk en net soos die
briofiete, benodig hulle ook water vir voortplanting.
Hierdie groep het blare, stingels en bywortels.
Hulle het ‘n vaatweefsel/vaskulêre weefsel
Die plante het spore en GEEN sade nie.
Die gametofiet generasie is baie klein hier.
Gimnosperme
Voorbeeld van die gimnosperme groep is denne.
Hierdie groep plante is ook bekend as “naaksadiges”.
By gimnosperme is die sporofiet generasie dominant.
Denne het ‘n penwortel stelsel en goeie vaatweefsel
Gimnosperme het GEEN vrugbeginsel wat in vrug ontwikkel nie.
Hulle beskik oor manlike en vroulike keëls.