STUDENTENOMMER:
57361770
AFK2601
WERKSOPDRAG 2
UNIEKE NOMMER: 866655
SPERDATUM:
18 SEPTEMBER 2020
1
,INHOUDSOPGAWE:
1. Voorblad Bladsy 1
2. Inhoudsopgawe Bladsy 2
3. Leereenheid 3 Bladsy 3-8
4. Leereenheid 4 Bladsy 8-12
5. Leereenheid 5 Bladsy 12-19
6. Leereenheid 6 Bladsy 20-28
7. Bronnelys Bladsy 29
8. Plagiaatverklaring Bladsy 30
2
, Leereenheid 3:
3.1
• Uitdaging van norme: Loftus Marais daag tradisionele idees
oor letterkunde en sosiale norme uit. Marais daag
tradisionele idees oor kunstenaarskap uit wanneer hy in “Die
digter as rockstar” sê: “ek het nie ‘n beiteltjie nie/ ek het ‘n
fokken lugdrukboor”. Marais sê hier dat hy die tradisionele
maniere van digkuns wil vernietig met ‘n lugdrukboor. Hy
daag ook verskillende soorte sosiale norme uit, soos
gendernorme in sy gedig “Strandromanse”.
• Interteksuele skakeling: Sy gedigte “praat” met die werk
van ander digters. Byvoorbeeld, in “Die digter as rockstar”
voer hy ‘n gesprek met Van Wyk Louw se gedig “Die
beiteltjie”.
• Alledaagse gesprektaal/informele gesprekstaal word
gebruik, asook kru taal en vermenging van Engels en
Afrikaans: Daar is baie voorbeelde in die gedig “Die digter
as rockstar”: “fok jou” / “ ek dra my punctuation as piercings” /
my woorde trash hotelkames”.
3