Graad 10
TOERISME
Opsommings
Kwartaal 1 -4
© 2026 Knap Opsommings
All notes, summaries, and study materials are owned by Knap Opsommings. Please use them only for your personal school learning. Do not copy,
share, or sell our content without permission.
, Inhoudsopgawe
KWARTAAL 1:
Toerismesektore
KWARTAAL 2:
Kaartwerk en Toerbeplanning
KWARTAAL 3:
Toeriste-attraksies in Suid-Afrika
KWARTAAL 4:
Kultuur en erfenis

, Kwartaal 1
Toerisme Sektore
Inleiding tot Toerisme
📌Definisie
Toerisme is die studie van aktiwiteite, dienste en bedrywe wat deel van ’n reiservaring is.
Dit bestaan uit verskillende sektore:
toeristeprofiele
vervoer
gasvryheid,
ondersteuningsdienste
besienswaardighede (trekpleisters)
Inkomende toeriste reis in een land in vanuit ’n ander land.
Uitgaande toeriste reis uit hul tuisland om ’n ander land te besoek.
Tipes bestemmings
Binnelandse toerisme behels mense wat binne hul eie land reis.
Streekstoerisme behels mense wat binne ’n spesifieke geografiese gebied reis.
Internasionale toerisme behels mense wat buite hul tuisland reis en ’n internasionale
grens met doeanebeheer oorsteek.
Hoekom reis mense?
Veiligheid, sekuriteit, slaaplek (basiese benodighede)
Hoërvlakbehoeftes en -begeertes bevredig
prestasies, status, reputasie, persoonlike groei en verwesenliking
👉 Toerisme help om hierdie behoeftes te bevredig.
Definisie van ‘n Toeris
’n Toeris reis vir langer as ’n
dag, maar korter as ’n jaar
weg van die huis.
’n Plesierreisiger arriveer en
vertrek op dieselfde dag van
’n bestemming

, Soorte toeriste en toerisprofiele
Sake- en professionele toeriste
Vryetyds- en vakansietoeriste
Besoek vriende en familie (BVF)-toeriste
Jeugreisigers (rugsakreisigers en brugjaartoeriste)
Avontuurtoeriste
Eko-/omgewingstoeriste
Kultuurtoeriste
Godsdienstoeriste
Sport- en ontspanningstoeriste
Toeriste met spesiale belangstellings
Aansporingstoeriste
Gesondheidstoeriste.
Hoe om ’n toeristeprofiel saam te stel
’n Toeristeprofiel is ’n opsomming van dit wat toeriste wil hê en verwag. Dit sluit die
volgende inligting in:
Naam
Nasionaliteit
Ouderdom
Kontakbesonderhede
Beroep
Behoeftes en voorkeure (sport, opvoedkundig, ens.)
Spesifieke vereistes (akkommodasie, kos, vervoer)
Aankoms- en vertrekdatums.
Verskillende maniere van vervoer
Sedanmotors word vir privaat vervoer gebruik.
Viertrekvoertuie (4x4-) word vir wildernisuitstappies gebruik.
Motors
Motors kan sleepwaentjies en karavane sleep.
Gehuurde motors vervoer klein groepe of individue.
Hulle volg vaste tydroosters en vasgestelde roetes.
Toergroepe maak van gehuurde busse gebruik.
Greyhound en InterCape is voorbeelde van busmaatskappye.
Busse
Die Baz Bus word deur rugsakreisigers gebruik.
Pendelbusse verskaf vervoer na en van lughawens, hawens
en terminale