TERME:
ASEMHALING: ‘n aktiewe meganiese proses waardeur lug in en uit die longe beweeg m.b.v
asemhalingspiere soos die diafragma en tussenribspiere.
GASWISSELING: uitruil van gasse nl. O2 en CO2 deur diffusie van ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae
konsentrasie.
Eksterne gaswisseling: Uitruiling van O2 en CO2 tussen lug en bloed in die alveoli.
Interne gaswisseling: Uitruiling van O2 en CO2 tussen liggaamselle en bloed.
VERVOER: Die vervoer van CO2 en O2 tussen die longe en die selle deur die bloed.
SELRESPIRASIE: Proses wat in die mitochondria van selle plaasvind om energie (ATP), CO2 en water vry
te stel deur die oksidasie/verbranding van glukose.
VEREISTES V DOELTREFFENDE GASWISSELINGSORGAAN
VEREISTES REDE AANPASSING
1 Groot Sodat genoeg suurstof uit Baie alveoli vergroot oppv.
die omgewing opgeneem Longbuisies is fyn vertak
kan word.
2 Klam Sodat selle nie uitdroog Die long word klam gehou
nie deur die slym v d
slymvliese en
weeselvloeistof
3 Goed beskerm wees Beskerm teen meganiese Dit word deur
bearing, uitrooging, ens. ribbes ,borabeen en
werwels beskerm
4 Dun Om gaswisseling/diffusie Gas en bloed is geskei
te vergemaklik deur slegs 2 dun sellae nl.
Plaveisel-epiteel wand v
alveoli en endoteel-laag vd
bloedvate .
5 Beskik oor doeltreffende vervoersisteem Om gasse doeltreffend Longe is ryklik v bloed
tussen oppervlakte en voorsien, besit die pigment
selle te vervoer hemoglobien wat groot
affiniteit vir suurstof het.
6 Beskik oor doeltreffende ventilasie-meganisme Om gedurig vars lug in en Diafragma en
uit die longe te laat. tussenribspiere vergroot
en verklein borsholte.
,GASWISSELING BY TERRESTRIELE DIKOTIELE PLANTE:
Huidmondjies:
Klein openinge – huidmondjies op die blare waardeur gaswisseling plaasvind.
Baie huidmondjies – sodat gasse doeltreffend kan wissel.
Huidmondjies het 2 groen sluitselle en ‘n porie. Sluitselle kan die porie groter en kleiner laat
oopgaan. Boontjie-vorm maak dat sluitselle nie opening kan sluit nie en gaswisseling kan dag en
nag plaasvind.
Huidmondjies is in verbinding met die lugruimtes v d sponsparenchiem in mesofillaag v d blaar.
Blare is dun, sodat diffusie v gasse oor ‘n kort afstand kan plaasvind.
Die mesofilselle is klam en gasse kan maklik daarin oplos.
Lentiselle:
Openinge op die stingel v houtagtige plante, waardeur gaswisseling kan plaasvind in maande wat
plant nie blare het nie.
Bestaan uit losgepakte kurkselle vir doeltreffende gaswisseling.
Gaswisseling by akwatiese plante:
Huidmondjies is op die boonste epidermis v blaar, vir doeltreffende gaswisseling.
, Huidmondjies is nie ingesink nie, want dis nie nodig om waterverlies te beperk nie.
Blare beskik oor groot oppervlakte en baie huidmondjies sodat dit kan dryf op water.
Blare is dun om die afstand vir diffusie van gasse klein te maak.
Blare is slymerig, sodat suurstof maklik daarin kan oplos, wat die diffusieproses vergemaklik.
Groot lugruimtes tussen die mesofilselle wat vinnige diffusie van suurstof toelaat en die blare dryf op die
wateroppervlakte.
Gaswisseling by diere: Erdwurm
Gaswisseling vind plaas deur die oppv van die vel.
Aanpassings v d vel:
Vel word klam gehou deur sekresie v liggaamsvloeistowwe sodat suurstof daarin kan oplos.
Kom voor in klam grond.
Verhoed dat vel sal uitdroog.
Vel is bloedvatryk.
Bloedkappilêres is naby veloppv. Sodat gasse maklik kan diffundeer.
Opgeloste suurstof beweeg na die bloedvat wat gasse na liggaamselle versprei.
Verhouding v d asemhalingsoppervlak tot die volume is klein, want erdwurm is ‘n passiewe dier wat minder
energie
Bou van erdwurm