SA Study Buddy
Welcome to our Summary/Notes/Presentation platform dedicated to helping South African youth study effectively and achieve their academic goals!
At our platform, we understand the challenges that students face in today's fast-paced and competitive educational environment. That's why we are here to provide you with valuable resources, tips, and techniques that will empower you to excel in your studies.
We also understand the importance of student well-being and mental health. Therefore, we regularly feature videos on stress management, motivation, and self-care, as we believe that a healthy mind is essential for academic success.
Join us on this educational journey, and let SA Study Buddy be your trusted study buddy! Be sure to subscribe to our channel and turn on notifications, so you never miss an opportunity to enhance your study skills and achieve your academic goals. Remember, with SA Study Buddy, success is just a click away!
- 21
- 0
- 4
Community
- Followers
- Following
25 items
Onderwerp 8: Bestuur en leierskap
In Graad 10 is jy bekend gestel aan die begrippe "bestuur" en "leierskap". Die verskille tussen hierdie twee konsepte is uitgebrei en verduidelik. Beide leiers en bestuurder werk met werknemers binne 'n organisasie. Die groot verskil tussen 'n bestuurder en 'n leier hou verband met hoe hulle met hul werknemers omgaan en hoe hulle hul besluite neem - terwyl 'n leier met sy/haar hart dink, dink 'n bestuurder met sy/haar kop. Die soort besluite wat deur hierdie twee tipes bestuuders in die...
- Package deal
- Summary
- • 8 pages •

Onderwerp 4: Kreatiewe denke
In Graad 10 het ons na die betekenis van kreatiewe denke, en die voordele van kreatiewe denke in die werkplek gekyk. Ons het ook na die verskille tussen probleemoplossing en besluitneming, probleemoploddingstegnieke en die toepassing van probleemoplossingstegnieke gekyk. 
In Graad 11 het ons op die Delphi-tegniek en Kragvelg-ontleding as probleemoplossingstegnieke gefokus. Ons het gekyk na die toepassing van hierdie probleemoplossingstegnieke in die verbetering van besigheidspraktyk. Ons het ook...

Onderwerp 3: Etiek en Professionalisme
In Graad 11 het ons oor die betekenis van etiese en professionele gedrag sowel as die verskille tussen hulle geleer. Ons sal hierdie inhoud in Graad 12 hersien en 'n volledige verduideliking van etiese gedrag en professionele gedrag verskaf. Ons sal ook kyk hoe besighede die beginsels van die King-kode vir goeie korporatiewe bestuur kan toepas. Die verskil tussen onetiese en onprofessionele gedrag sal ook bespreek word.

LO (Graad 11)
Hierdie pakket is al die werk wat geleer moet word vir die November eksamen
- Package deal
- • 3 items •
- Selfontwikkeling in die samelewing • Summary
- Loopbane en loopbaankeuses • Summary
- Geloofsnotas • Summary
Hierdie pakket is al die werk wat geleer moet word vir die November eksamen
Vraestel 1: Besigheidstudies (Graad 11)
Hierdie pakket is saamgesit van al die hoofstukke wat nodig is vir Graad 11 se Vraestel 1. Die inligting is gevra in die November eksamen
- Package deal
- • 3 items •
Hierdie pakket is saamgesit van al die hoofstukke wat nodig is vir Graad 11 se Vraestel 1. Die inligting is gevra in die November eksamen
RTT Teorie - Junie Eksamen
All die werk wat nodig is vir die RTT Teorie matriek eksamen en nog 'n paar ekstra inligting
- Summary
- • 51 pages •
All die werk wat nodig is vir die RTT Teorie matriek eksamen en nog 'n paar ekstra inligting
The Lake Isle of Innisfree
Lake Isle of Innisfree is an uninhabited island within Lough Gill, in Ireland, near which Yeats spent his summers as a child. Yeats describes the inspiration for the poem coming from a "sudden" memory of his childhood while walking down Fleet Street in London in 1888.
- Summary
- • 12 pages •

HARD TO FIND - Sinesipho Jojo
The poem "Hard to Find" by Sinesipho Jojo describes a search for someone or something that is difficult to find. The speaker searches high and low, through cities and forests, but cannot seem to find what they are looking for.
- Summary
- • 11 pages •

Onderwerpe 11 en 18: Produksie en menslike hulpbron
Onderwerp 11: Produksiefunksie 
Onderwerp 18: Inleiding tot die menslike hulpbronfunksie
- Package deal
- Summary
- • 16 pages •
Onderwerp 11: Produksiefunksie 
Onderwerp 18: Inleiding tot die menslike hulpbronfunksie
Onderwerp 1 tot 5: Mikro-, mark- en makro-omgewing
Onderwerp 1: Invloede op besigheidsomgewings 
Onderwerp 2: Uitdagings van die besigheidsomgewings 
Onderwerp 3: Aanpassing by uitdagings van die besigheidsomgewings 
Onderwerp 4: Kontemporêre sosio-ekonomiese kwessies 
Onderwerp 5: Besigheidsektore
- Package deal
- Summary
- • 25 pages •