Studieskatkis
A unique place where you can find every resource available for all school grades and all subjects. Resources are compiled in individual packages per grade and includes: summaries, revision exercises, quizzes, tests, examination papers and memoranda. A must for each school learner. The complete resources can be found on Facebook. You simply search for "Studieskatkis" and you would find everything you need.
- 237
- 0
- 9
Community
- Followers
- Following
22 Reviews received
246 items
GRAAD 12 - VERBRUIKERSTUDIES (KWARTAAL 2 - JUNIE EKSAMEN VOORBEREIDING)
Ongetwyfeld die beste hersieningsbron beskikbaar op die internet. 2024 se Vraestel word geneem en dan bespreek ons alle vrae in detail met notas, opsommings, memorandums ens. Baie addisionele eksamenvrae ens. vir meeste van die komponente word bygevoeg. 'n UITSTEKENDE bron vir matrikulante.
- Exam (elaborations)
- • 131 pages •
Ongetwyfeld die beste hersieningsbron beskikbaar op die internet. 2024 se Vraestel word geneem en dan bespreek ons alle vrae in detail met notas, opsommings, memorandums ens. Baie addisionele eksamenvrae ens. vir meeste van die komponente word bygevoeg. 'n UITSTEKENDE bron vir matrikulante.
ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)
Ek kry gereeld navrae oor wat moet alles geken word wanneer 'n gedig ontleed word. Ek het 'n bondige gids saamgestel waarin alle aspekte behandel word. Tipes gedigte, taalverskynsels, klankverskynsels, beeldspraak, stylfigure ens, ens. Aan die einde neem ek 'n gedig van die 2024 eindvraestel en behandel/ontleed dit in diepte. Stap vir stap. Geen matrikulant sal ooit weer wonder of sukkel hoe 'n gedig ontleed behoort te word nie. Dit tel 30 punte in die eindeksamen en ek glo hierdie g...
- Class notes
- • 23 pages •

GRAAD 12 - AFRIKAANS HUISTAAL (TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES)
'n Lewensredder hulpbron vir al die graad 12 leerders wat nie die reëls van die taal ken nie en konsepte nie 100% verstaan nie. Hierdie is 'n "op-die-man-af" hulpbron en verduidelik met voorbeelde al die konsepte. Geen onnodige informasie verskyn hier nie. Insluitend is daar ook oefenvraestelle. 'n Fantastiese bron vir alle huistaal leerders.
- Summary
- • 42 pages •

GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL - TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES
'n Baie "op-die-man-af" taalgids vir Graad 12 Afr EAT leerders. Geen onnodige informasie nie. Dit wat die leerder moet weet is hier in sy hande. Die gids bevat ook oefenvraestelle. Met hierdie gids is die leerder veilig, goed voorbereid en gereed om die eksamen aan te vat.
- Class notes
- • 53 pages •

GRAAD 6 LEWENSREDDER PAKKET
'n UITSTEKENDE pakket saamgestel vir Graad 6. Die pakket sluit in volledige opsommings per kwartaal vir die hele jaar se werk. Hersieningstoetse, vraestelle & memorandums. 'n BESONDERE pakket wat enige Graad 6 leerder behoort te hê. Vakke sluit in: Afr Taalgids, Geografie, Geskeidenis, PSW, NW en baie oefeninge in Begripstoetse. UITSTEKEND!
- Package deal
- • 6 items •
- GRAAD 6 AFRIKAANS TAALGIDS • Class notes
- GRAAD 6 - GEOGRAFIE • Class notes
- GRAAD 6 - GESKIEDENIS • Summary
- GRAAD 6 - LEWENSVAARDIGHEDE (PERSOONLIKE EN SOSIALE WELSTAND) • Summary
- GRAAD 6 - NATUURWETENSKAPPE (VOLLEDIGE HULPBRON) • Summary
- And more ….
'n UITSTEKENDE pakket saamgestel vir Graad 6. Die pakket sluit in volledige opsommings per kwartaal vir die hele jaar se werk. Hersieningstoetse, vraestelle & memorandums. 'n BESONDERE pakket wat enige Graad 6 leerder behoort te hê. Vakke sluit in: Afr Taalgids, Geografie, Geskeidenis, PSW, NW en baie oefeninge in Begripstoetse. UITSTEKEND!
GRAAD 5 PAKKET
'n Uitstekende pakket vir Graad 5 leerders. Pakket sluit in: Natuurwetenskap, Lewensvaardighede en Geografie. Kopers is welkom om hier te soek vir die Graad 4 Afrikaans en Engels se pakkette. U sal daar die Afrikaans & Engels Tale raakloop wat kumulatief vir Graad 4-12 saamgestel is. 'n Merkwaardige bron vir enige Graad 5 leerder.
- Package deal
- • 3 items •
- GRAAD 5 - NATUURWETENSKAP STUDIEHULPBRON • Summary
- GRAAD 5 - LEWENSVAARDIGHEDE • Summary
- GRAAD 5 - GEOGRAFIE STUDIEHULPBRON • Summary
'n Uitstekende pakket vir Graad 5 leerders. Pakket sluit in: Natuurwetenskap, Lewensvaardighede en Geografie. Kopers is welkom om hier te soek vir die Graad 4 Afrikaans en Engels se pakkette. U sal daar die Afrikaans & Engels Tale raakloop wat kumulatief vir Graad 4-12 saamgestel is. 'n Merkwaardige bron vir enige Graad 5 leerder.
GRADE 4 SUBJECT PACKAGE COMPLETE
Hierdie spesiale en besondere pakket sluit in: 'n Volledige Afrikaans en Engels verwysingsgids vir Graad 4 - 12 (die gids is kumulatief), Lewensvaardighede asook volledige Natuurwetenskappe. Insluitend is: opsommings, oefeninge, toetse, vraestelle en memorandums. 'n UITSTEKENDE BRON vir alle Graad 4 leerders.
- Package deal
- • 5 items •
- GRADE 4 - 12 ENGLISH GRAMMAR GUIDE (COMPLETE) • Summary
- GRAAD 4 tot 12 Afrikaans Verwysingsgids - Taalkonstruksie en -Konvensies • Summary
- GRAAD 4 - NATUURWETENSKAP & TEGNOLOGIE KWARTAAL 2 VOLLEDIG • Summary
- GRAAD 4 - LEWENSVAARDIGHEDE (PSW) • Summary
- GRAAD 4 - NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE VOLLEDIGE OPSOMMINGS • Summary
Hierdie spesiale en besondere pakket sluit in: 'n Volledige Afrikaans en Engels verwysingsgids vir Graad 4 - 12 (die gids is kumulatief), Lewensvaardighede asook volledige Natuurwetenskappe. Insluitend is: opsommings, oefeninge, toetse, vraestelle en memorandums. 'n UITSTEKENDE BRON vir alle Graad 4 leerders.
GRAAD 4 - NATUURWETENSKAP
'n Pragtige dubbelbron vir Graad 4 Natuurwetenskap. Hierdie spesiale ALLES-IN-EEN hulpbron dek die hele jaar se werk (per kwartaal) en bestaan uit opsommings (Platinum handboek), voorbeelde, hersiening, toetse, vraestelle en memorandums. Geen Graad 4 leerder behoort sonder hierdie uitstekende bron te wees nie.
- Package deal
- • 2 items •

GRAAD 4 - NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE VOLLEDIGE OPSOMMINGS
'n Pragtige hersieningsbron vir Graad 4 wat al die werk vir die jaar dek (al 4 kwartale). Opsommings, toetse, vraestelle en memorandums. 'n Uitstekende hulpbron vir enige Graad 4 leerder.
- Package deal
- Summary
- • 101 pages •
'n Pragtige hersieningsbron vir Graad 4 wat al die werk vir die jaar dek (al 4 kwartale). Opsommings, toetse, vraestelle en memorandums. 'n Uitstekende hulpbron vir enige Graad 4 leerder.
GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - GEDIGTE 2025
GRAAD 12 - AFRIKAANS (EAT) GEDIGTE VIR 2025. Hierdie pragtige pakket bevat gedetailleerde ontledings, asook verduidelikings van alle literêre komponente, toetse, vraestelle en memorandums. "n ALLES-IN-EEN-PAKKET vir enige Graad 12 leerder. Geen matrikulant sal enige ander hulpbron benodig nie. Onderwysers geniet hierdie pakket.
- Package deal
- • 9 items •
- GRAAD 12 - AFRIKAANS EAT - UYS KRIGE - KEN JY DIE SEE • Class notes
- GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - ANTJIE KROG - WETENSKAPMANNETJIES • Class notes
- GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - SUZAAN LAING - EKSAMENLOKAAL • Class notes
- GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - EUGENE MARAIS - DIE DANS VAN DIE REEN • Class notes
- GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - PHILIP NEL - DIE HEKS VAN HEXRIVIER • Class notes
- And more ….
GRAAD 12 - AFRIKAANS (EAT) GEDIGTE VIR 2025. Hierdie pragtige pakket bevat gedetailleerde ontledings, asook verduidelikings van alle literêre komponente, toetse, vraestelle en memorandums. "n ALLES-IN-EEN-PAKKET vir enige Graad 12 leerder. Geen matrikulant sal enige ander hulpbron benodig nie. Onderwysers geniet hierdie pakket.
GRAAD 6 - AFRIKAANS - BEGRIPSTOETSE
GRAAD 12 - AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL (EAT) - SUZAAN LAING - EKSAMENLOKAAL
ONTLEDING VAN GEDIGTE (FOKUS OP GRAAD 10, 11 EN 12)
GRAAD 12 - LANDBOUWETENSKAP - VRAESTEL 2 - STUDIEGIDS VOLLEDIG