Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!
We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!!
Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!
- 395
- 0
- 40
Community
- Followers
- Following
64 Reviews received
463 items
Afrikaans EAT Taalboekie A Gr 10 - 12_2025 @Juffrou Ansie
Hierdie taalboekie dek alle kernaspekte van taalstruktuur en -gebruik vir Graad 10–12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Dit is saamgestel uit hersiene vraestelle en afdelings van amptelike eksamens, en sluit volledige verduidelikings en voorbeelde in. 
 
Perfek vir leerders wat hul taalvaardighede wil versterk en eksamenvoorbereiding doelgerig wil aanpak. 
 
- Summary
- • 30 pages •

Gr. 10–12 Afrikaans Huistaal Taalboekie B – 2025
Taalboekie B is ’n gevorderde hulpbron wat sinsontleding, taaltoepassing en eksamenvoorbereiding versterk. Die vrae is gebaseer op ou vraestelle en hersieningsaktiwiteite. 
 
Sluit in: 
• Sinsontleding en gevorderde taalgebruik 
• Hersieningsopsommings per konsep 
• Ou eksamenvrae en antwoorde 
• Uitstekend vir hersiening en toetsvoorbereiding 
 
’n Onontbeerlike gids vir volhoubare taalmeesterskap.

Gr. 10–12 Afrikaans Huis Taal Taalboekie A_ 2025 @Juffrou Ansie
Hierdie taalboekie is ideaal vir leerders wat hul basiese taalstrukture wil vaslê. Die inhoud is saamgestel uit ou nasionale en provinsiale vraestelle, met fokus op herhaling en versterking van taalreëls. 
 
Sluit in: 
• Basiese taalstrukture en -konvensies 
• Voorbeelde en hersieningsaktiwiteite 
• Eksamenstyl-vrae met modelantwoorde 
• Inoefening per konsep – maklik om te volg 
 
’n Perfekte hulpmiddel vir klasgebruik én selfstudie!
- Summary
- • 35 pages •

Gr. 10 Verbruikerstudies Pakket T1 - T3_2025 @Juffrou Ansie
Hierdie is 'n alles-in-een pakket 
Perfek gestruktureer vir onderrig, hersiening of selfstudie.

• Aktiwiteite met antwoorde en verduidelikings
• Geïntegreerde vrae en sketse
• Junie-eksamenvraestelle en hersienings gebaseer op ou nasionale en provinsiale vraestelle ideaal vir klasonderrig, ekstra klasse en eksamenvoorbereiding!
- Package deal
- • 3 items •

Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie
Gr. 10 Verbruikerstudies Tremyn 2 Junie 2025 @ Juffrou Ansie 
 
Sluit in: 
• Opsommings van sleutelinhoud 
• Aktiwiteite met antwoorde 
• Sketse, definisies en verduidelikings 
• Oefenvrae gebaseer op ou vraestelle 
Ideaal vir eksamenvoorbereiding en hersiening!
- Package deal
- Summary
- • 40 pages •

Gr. 10 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie

Volledige notas en aktiwiteite oor verbruikers, reklame, voedseletikette, rol van media en meer. 
Sluit verduidelikings, definisies, sketse en antwoorde in. 
Ideaal vir hersiening of toetsvoorbereiding.
- Package deal
- Summary
- • 32 pages •

Graad 11 Verbruikerstudies Volledige T 1 - T3_2025 Pakket @Juffrou Ansie
Gr. 11 Verbruikerstudies 2025
Volledige pakket vir T1–T3.
Dek verbruiker en ekonomie, tekstiele, bemarking, klere, behuising, meubels & meer.
Sluit aktiwiteite, antwoorde en opsommings in.
Ideaal vir eksamenvoorbereiding of hersiening.
- Package deal
- • 3 items •
Gr. 11 Verbruikerstudies 2025
Volledige pakket vir T1–T3.
Dek verbruiker en ekonomie, tekstiele, bemarking, klere, behuising, meubels & meer.
Sluit aktiwiteite, antwoorde en opsommings in.
Ideaal vir eksamenvoorbereiding of hersiening.
Graad 11 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 @ Juffrou Ansie
Graad 11 Verbruikerstudies Termyn 1 – 2025 
Volledige en duidelike notas wat alle Termyn 1-inhoud dek volgens CAPS. 
Sluit in: 
️ Teorie verduidelik in eenvoudige taal 
️ Aktiwiteite met antwoorde 
️ Definisies, sketse & opsommings 
️ Ideaal vir hersiening, eksamenvoorbereiding of ekstra klasse
- Package deal
- Summary
- • 27 pages •

Graad 12 Verbruikerstudies Volledige 2025 T1 - T3 Pakket @Juffrou_Ansie
- Package deal
- • 3 items •
Graad 12 Verbruikerstudies Rekord/Finaal 2025 Opgesom Deur Juffrou Ansie
Gr. 10–12 Afrikaans Huis Taal Taalboekie A_ 2025 @Juffrou Ansie
Some of the questions don't have answers
Die WOLK - Volledige ontleding deur @ Juffou Ansie. Temas, plot, karaketrs en uitwerkte opstelvrae uit eksamen vraestelle
Gr 10 LANDBOU- Bestuur PRAKTYKE Kwartaal 1_2025-- opgestel deur @ Juffrou Ansie--Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ JUN 2019. 2020, 2021 & 2022. KWARTAALTOETS 1 _2024.