Titel:
KLEURBLIND Kleurblind
Carina Stander Die titel verwys na die toestand van kleurblindheid, waar iemand nie kleure
normaal kan onderskei nie. Dit kan ook simbolies wees en dui op 'n gebrek
aan vooroordeel of 'n onvermoë om diversiteit te waardeer.
Color blind
Agtergrond
The title refers to the state of colour blindness, where a person cannot
• Tydens die apartheidsera
distinguish colorus normally. It can also be symbolic and indicate a lack of
was dit verbode vir “swart”
bias or an inability to value diversity
en “wit” mense om ‘n
liefdesverhouding te hê.
• Daar is gepraat van “liefde
oor die kleurgrens” heen.
• Die gedig gaan oor ‘n wit Background
meisie en ‘n swart seun wat
op mekaar verlief raak. • During the apartheid era, it was
• Dit gaan oor veel meer, want
forbidden for "black" and "white"
die twee mense besef dat 1. Een oggend het hulle
people to have a love affair.
velkleur nie werklik ‘n mens se 2. heel terloops
• There was talk of "love across the
kleur kan beskryf nie. 3. mekaar ontmoet:
color barrier."
• Haar hande in die grond 4. waar douklam grond
• The poem is about a white girl and
word donkerder en sy
5. met die tyd
handpalms is wit. a black boy who fall in love with
6. haar hande bruin skakeer
each other.
7. en sy palms wit verbleik,
• It's about much more, because the
8. het hulle eers geskrik,
two people realize that skin color
9. mekaar onseker aangekyk.
can't really describe one's color.
10. Toe bewus geword van die aardse eg
• Her hands in the ground are
11. en stil hul vingers in mekaar gevleg.
getting darker and his palms are
white.
@Juffrou_Ansie