© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
Kontak
, 2
Inleiding
Hierdie Opsomming- en Kontekstuele Vraeboekie is saamgestel om leerders te help
om Die Kind deur Jan van Tonder op ’n gestruktureerde en eksamengerigte manier te
hersien.
Die boekie kombineer hoofstukopsommings, eksamenfokus, literêre tegnieke,
riglyne vir kontekstuele vrae, oefenvrae, memorandums en ’n finale 35-punt
eksamenoefening. Dit is dus nie bedoel om net deurgelees te word nie. Die grootste
waarde lê daarin dat die leerder die inhoud hersien en daarna die vrae selfstandig
probeer beantwoord.
HOE OM HIERDIE BOEKIE TE GEBRUIK
Werk sistematies deur die boekie:
1. Lees eers die relevante hoofstukopsomming en maak seker dat jy die
belangrikste gebeure, karakters en keerpunte verstaan.
2. Let op die eksamenfokus by elke hoofstukgroep. Dit wys watter inhoud
besonder belangrik is om te ken.
3. Bestudeer die afdeling oor literêre tegnieke en stylmiddele en die riglyne oor
hoe om kontekstuele vrae te beantwoord.
4. Beantwoord elke stel kontekstuele vrae eers sonder die memorandum.
5. Gebruik daarna die memorandum om jou antwoorde na te gaan. Let veral op die
instruksiewoord, die aantal punte en hoeveel puntdraende idees in die antwoord
nodig is.
6. Voltooi laastens die 35-punt eksamenoefening as ’n finale toets van jou begrip
en toepassing.
Die doel is nie om memorandums uit die kop te leer nie maar om die verhaal goed
genoeg te verstaan dat jy jou kennis op nuwe uittreksels en verskillende vraagsoorte
kan toepas.
DRIE HULPBRONNE WAT SAAMWERK
Hierdie boekie vorm deel van ’n groter Die Kind-hulpbronstel. Die drie hulpbronne is
ontwerp om mekaar aan te vul:
1. Analise- en Opsommingsboekie
Gebruik hierdie boekie vir die meer volledige literêre ontleding van die roman,
byvoorbeeld karakters, karakterontwikkeling, temas, konflik, ruimte, tyd, simboliek en
verhaalstruktuur.
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
Kontak
, 3
2. Opsomming- en Kontekstuele Vraeboekie
Gebruik hierdie boekie om die hoofgebeure te hersien en jou kennis deur kontekstuele
vrae, memorandums en eksamenstyl-oefening toe te pas.
3. PowerPoint-aanbieding
Gebruik die PowerPoint as ’n visuele hersieningshulpbron om die belangrikste inhoud
vinnig te hersien en vas te lê.
Die drie hulpbronne werk dus saam:
VERSTAAN EN ANALISEER → HERSIEN EN OEFEN → VISUEEL VASLÊ
Gebruik die hulpbronne saam vir die beste moontlike voorbereiding vir klaswerk, toetse
en eksamens.
Juffrou Ansie
E-pos:
INHOUD
Hoofstukopsommings .............................................................................................. 5
HOOFSTUKKE 1–2: VERWERPING EN GELEIDELIKE AANVAARDING ......................... 5
HOOFSTUKKE 3–5: VERLIES, LEUEN EN VLUG ........................................................ 6
HOOFSTUKKE 6–8: MLENZANA SE TERUGKEER, SIPHO EN DIE EINDE VAN DIE VLUG 7
HOOFSTUKKE 9–10: ARRESTASIE, VERLIES EN SKEIDING ........................................ 9
HOOFSTUKKE 11–12: NUWE BEGIN EN DIE WAARHEID OOR ZOLILE ...................... 10
HOOFSTUKKE 13–15: WAARHEID, HERENIGING EN ONTKNOPING ........................ 12
LITERÊRE TEGNIEKE EN STYLMIDDELS .................................................................... 14
HOE OM KONTEKSTUELE VRAE TE BEANTWOORD ................................................... 16
KONTEKSTUELE VRAE 1 .......................................................................................... 19
AMAZOLO VERWERP DIE BABA ............................................................................ 19
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
Kontak
, 4
DIE KIND KEER NA AMAZOLO TERUG ................................................................... 20
DIE BULKAMP EN DIE VALS BESKULDIGING ......................................................... 21
ZOLILE SE DOOD EN THANDI SE LEUEN ............................................................... 22
AMAZOLO EN DIE KIND VLUG / DIE HONDE-AANVAL ............................................ 22
MLENZANA KEER TERUG..................................................................................... 24
SIPHO BEDREIG EN BEROOF AMAZOLO............................................................... 25
DIE KIND WORD ZOLILE EN PAS BY DIE MUTWAS AAN .......................................... 26
MLENZANA ONTDEK DIE WAARHEID EN WORD VERMOOR ................................... 26
AMAZOLO SE HOFSAAK, TRONKSTRAF EN NUWE BEGIN ...................................... 27
ZOLILE WORD ’N JONG MAN EN DIE WAARHEID OOR SY IDENTITEIT KOM NADER .. 28
NOMSA ONTDEK SIPHO SE GEHEIM EN DIE VERHAAL WORD AFGEROND ............. 29
MEMORANDUM.................................................................................................. 30
EKSAMEN-OEFENING ............................................................................................ 35
© 2026 Juffrou Ansie Study Notes. Alle regte voorbehou. Hierdie materiaal mag nie sonder skriftelike toestemming gereproduseer of versprei word nie.
Kontak