My Japan • Schalk Schoombie • Volledige Afrikaans HT Drama Pakket • Toneelopsommings, Analise, Opstelle, Modelantwoorde & Kontekstuele Vrae • @Juffrou Ansie
Twee volledige drama-boekies vir Afrikaans HT. Dek al 12 tonele, karakters, droomstruktuur, konflik, temas, simboliek en dramatiese tegnieke. Sluit 7 uitgebreide opstelonderwerpe met modelantwoorde plus kontekstuele eksamenvrae in. Ideaal vir matriekhersiening.