• 126 Search Results 'graad 11'
  • 0

    Filter(s)

Graad 11 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about graad 11? On this page you'll find 126 study documents about graad 11. Among the results are textbooks notes for 'Rekeningkunde, Graad 11' and Ken & Verstaan Fisiese Wetenskappe Leerdersboek Graad 11

All 126 results

document-image
Graad 12 en 11 Wiskunde : EUKLEDIESE MEETKUNDE - Stellings en Bewyse
(2)
R50,00
4x  sold

'n Dokument wat die Stellings en Bewyses van Euklediese Meetkunde op Graad 12 vlak uiteensit. Bewyse van: *Sirkel stellings (Stelling 1 tot 9) *Eweredigheidstelling *Gelykvormigheidstelling *Middelpuntstelling *Pythagoras

i See more info x
  • Summary
  •  • 35 pages • 
  • by notedx19 • 
  • uploaded  22-06-2021
Quick View
i x

Sell your knowledge on Stuvia

Hundred thousands of people are searching for your content every day. You can easily upload your summaries to our platform and start earning money from your study notes.

Sign up for free today and start earning while helping others!

Start selling or learn more about selling on Stuvia  
document-image
Graad 11 Afrikaans Huistaal Gedigte ontledings [IEB]
(1)
R100,00
3x  sold

'n Kleurvolle ontleding van IEB Afrikaans Huistaal Graad 11 Gedigte naamlik: *Die berggaans het 'n veer laat val *Verskroeide aarde *Die reus van IBM *Die gebreekte snaar *Blou Aarde *Versagtende Omstandighede *Die dans van die reen *Behoefte aan ongunstige weers- en ander omstandighede *'n tipe epistemologie van water *Edms. Bpk. *Mapungubwe *Lied van die kinders

i See more info x
  • Summary
  •  • 16 pages • 
  • by notedx19 • 
  • uploaded  22-06-2021
Quick View
i x
document-image
Graad 11 Wiskunde [Hoërgraads] Notaboek
(1)
R200,00
1x  sold

Volledige samevatting van die konteks van Graad 11 Wiskunde op hoërvlak (skoon wiskunde). Hierdie dokument voldoen aan die vereistes soos uiteengesit in die SAGS deur IEB en DBE. Behels die hele jaar se werk rakende Meetkunde EN Algebra , is goeie voorbereiding vir VRAESTEL 1 en VRAESTEL 2.

i See more info x
  • Summary
  •  • 162 pages • 
  • by notedx19 • 
  • uploaded  03-07-2021
Quick View
i x
document-image
Lewenswetenskappe biologie Graad 11 vraestel 1 opsommings
(3)
R153,00
4x  sold

Die opsommings handel oor vraestel 1se werk en sluit in al die praktiese ondersoeke. Daar is ook hier en daar bietjie motivering op 'n paar bladsye om jou deur al die leerwerk te kry ;) Hierdie notas het my deur die eksamen gekry en het my gehelp om 'n gemiddeld van meer as 90% elke kwartaal te kry. Glo my hierdie opsommings is goud werd!

i See more info x
  •  Bundle
  • Summary
  •  • 91 pages • 
  • by cherisnymannn • 
  • uploaded  01-01-2021
Quick View
i x