Graad 11 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 11? On this page you'll find 323 study documents about Graad 11.

Page 2 out of 323 results

Sort by

Graad 11_Landbouwetenskappe Notastel
  • Graad 11_Landbouwetenskappe Notastel

  • Summary • 84 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Die Graad 11 Landbouwetenskappe Notastel is 'n moet-hê vir enige student wat landbouwetenskap studeer. Hierdie kleurvolle notas is bondig en op die punt, wat studie 'n briesie maak. Of jy nou voorberei vir 'n toets of net op soek is na 'n vinnige hersiening, hierdie notas is die perfekte hulpmiddel. Met die Graad 11 Landbouwetenskappe Notastel sal jy moeiteloos al die belangrike inligting kan absorbeer wat jy nodig het om suksesvol te wees in jou studies. Kry joune vandag en begin om die re...
    (0)
  • R200,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
  • Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings

  • Summary • 34 pages • 2024
  • Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-Ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek mikro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorbere...
    (0)
  • R140,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 RTT Opsommings Hoofstuk 1.1 - 1.4 + 2.1 en 2.2
  • Graad 11 RTT Opsommings Hoofstuk 1.1 - 1.4 + 2.1 en 2.2

  • Summary • 72 pages • 2023
  • Hierdie opsommings is ‘n volledige opsomming van kwartaal 1 en 2 se RTT werk uit die handboek saam met al my klas notas gekombineer. Indien hierdie notas geleer word vir die eksamen kan uitstekende resultate verwag word en is dit nie nodig om weer deur die handboek te gaan nie. N leerder kan direk hieruit leer
    (1)
  • R150,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 11 Afr. MY JAPAN drama: VOLLEDIGE NOTAs EN VRAE
  • Graad 11 Afr. MY JAPAN drama: VOLLEDIGE NOTAs EN VRAE

  • Summary • 26 pages • 2022
  • Afrikaans Literatuur My Japan drama VOLLEDIGE NOTAS EN VRAE. As dit sukkel om te “view” draai jou foon/tablet skuins. Die dokument bestaan uit opsommings, KORTVRAE, LANGVRAE, ekstra vrae en my NOTAS oor die mees belangrikste inligting. Dit is baie goed vir leer van toetse en EKSAMENS, Junie/November. Ek het baie hard gewerk om die notas en aantekeninge so MAKLIK, duidelik, kleurvol en ook MOOI te maak. Dit is die moeite werd! Ek is mal oor digitale ontwerp en glo vas dat MOEITE belangrik ...
    (1)
  • R189,00
  • 12x sold
  • + learn more
GASVRYHEIDSTUDIES VRAESTEL 1/1 GRAAD 11 NOVEMBER-EKSAMEN 2023
  • GASVRYHEIDSTUDIES VRAESTEL 1/1 GRAAD 11 NOVEMBER-EKSAMEN 2023

  • Summary • 33 pages • 2023
  • Hierdie notas is saamgestel met behulp van vorige eksamenvraestelle: SACAI NOV 2019, 2020 & 2021. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer, wat dit perfek maak vir leerders met leerhindernisse. INHOUD: KOMBUIS EN RESTAURANTBEDRYWIGHEDE, HIGIENE, VEILIGHEID EN SEKURITEIT VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSELKOMMODITEITE SEKTORE EN LOOPBANE, VOEDSEL- EN DRANKDIENS
    (1)
  • R113,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Afrikaans Voorgekrewe Gedigte - Junie
  • Graad 11 Afrikaans Voorgekrewe Gedigte - Junie

  • Summary • 12 pages • 2023
  • Hierdie dokument bevat 'n ontleding van die volgende drie voorgeskrewe gedigte: Ek wil, Gebuigde Poskaarte en Afrika, my Afrika. sowel as al die inligting oor hulle titels, bou ens
    (0)
  • R100,00
  • 6x sold
  • + learn more
Graad 11 geskiedenis langvrae
  • Graad 11 geskiedenis langvrae

  • Summary • 36 pages • 2024
  • Hierdie dokument bevat elke moontlik langvraag wat in graad 11 gevra kan word van kwartaal 1 tot kwartaal 4
    (0)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
Droomdelwers Graad 11 (Esta Steyn leesboek)
  • Droomdelwers Graad 11 (Esta Steyn leesboek)

  • Summary • 45 pages • 2023
  • .
    (0)
  • R120,00
  • 3x sold
  • + learn more
Lewenswetenskap Graad 11 Kwartaal 1 Notas
  • Lewenswetenskap Graad 11 Kwartaal 1 Notas

  • Summary • 22 pages • 2023
  • Lewenswetenskap Notas Kwartaal 1. In lyn met CAPS en ATP (NCDOE). Onderwerpe gedek is 1) Mikro-organismes, 2) Diversiteit van plante en 3) Diversiteit van diere.
    (1)
  • R100,00
  • 6x sold
  • + learn more