Graad 11 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 11? On this page you'll find 323 study documents about Graad 11.

Page 4 out of 323 results

Sort by

Graad 11 Kommunisme in Rusland Opsomming
  • Graad 11 Kommunisme in Rusland Opsomming

  • Summary • 51 pages • 2023
  • Hierdie is 'n opsomming van die eerste hoofstuk in die Via Afrika Geskiedenis handboek vir Graad 11's. Dit dek eenhede 1 tot 4 en is baie volledig. Indien hierdie werk deeglik geleer word sal 'n leerder baie goeie punte behaal. Dit kan gebruik word vir bronne vrae sowel as vir langvrae
    (0)
  • R180,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Afr. Vraestel 3 Notas en Voorbelde
  • Graad 11 Afr. Vraestel 3 Notas en Voorbelde

  • Summary • 12 pages • 2023
  • Graad 11 Afrikaans Vraestel 3 Notas en Voorbeelde. Transaksionele tekste se formate, duidelike notas en ordentelike voorbeelde. Ek het vir lank gesoek op die internet vir vraestel 3 notas maar het altyd gesukkel. Daarom het ek die dokument opgestel vir ander leerders om te gebruik. NB vir Junie/November eksamens!!!
    (0)
  • R50,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 11: gedig Genepoel. NOTAS EN VRAW kleurloos
  • Graad 11: gedig Genepoel. NOTAS EN VRAW kleurloos

  • Summary • 8 pages • 2022
  • Graad 11 Literatuur Gedig Genepoel. Notas en vrae. Kleurlose weergawe vir geen afleiding en goeie konsentrasie vir die wat nie kleur verjies in hul notas nie. Opsomming vir toetse en Junie/November eksamen.
    (0)
  • R129,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 11 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 11 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 23 pages • 2024
  • Graad 11 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte, 15 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige EEN (80 punte, 45 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen gesk...
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Pa gedig VRAE EN NOTAS
  • Graad 11 Pa gedig VRAE EN NOTAS

  • Summary • 7 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaans Literatuur Gr 11 Pa gedig. Die is my opsomming en notas van die gedig, wat vrae ook insluit. Maak leer van die pragtige gedig makliker en meer verstaanbaar deur gebruik te maak van díe notas! NB vir eksamens. Geniet!
    (1)
  • R84,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2023
  • Graad 11 Wiskunde (WISK) November Vraestel 1 en Memo - 2023

  • Exam (elaborations) • 17 pages • 2023
  • Graad 11 Wiskunde Vraestel 1 November 2023 Groot Totaal: 150 punte Hierdie vraestel dek die volgede werk: Algebra | Getalpatrone | Finansies & Groei | Funksies & Grafieke | Waarskynlikheid. Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. TIA SMI
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11 Lewens Oriëntering Opsommings
  • Graad 11 Lewens Oriëntering Opsommings

  • Summary • 26 pages • 2022
  • Volledige samevattings van die volgende hoofstukke/eenhede: Hoofstuk 11: Ontwikkeling van die self in die samelewing Hoofstuk 13: Loopbaan en loopbaankeuses Hoofstuk 15:Ontwikkeling van die self in die samelewing
    (0)
  • R125,00
  • 4x sold
  • + learn more
Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming  Kwartaal 4 Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming  Kwartaal 4
  • Landbouwetenskappe Graad 11 Opsomming Kwartaal 4

  • Summary • 20 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Lekker opsomming om jou laaste kwartaal mee af te sluit.
    (2)
  • R55,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 11 Rekeningkunde notas
  • Graad 11 Rekeningkunde notas

  • Summary • 15 pages • 2022
  • Notas en formaat verduidelikings van 1 Vennootskappe teorie 2 Inkomste staat en notas van vennootskap (formaat) 3 Balansstaat en notas van vennootskap (fortmaat) 4 Ontleding en vertolking Jy sal hiermee verstaan hoe elke nota en grafiek korrek ingevul moet word om altyd te klop ! Asook alle onleding en vertoling kan verstaan asook die regte gereedskap hé om korrek kommentaar te lewer. ^Can also be used for understanding formats in english
    (1)
  • R165,00
  • 3x sold
  • + learn more