Kabv Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Kabv? On this page you'll find 52 study documents about Kabv.

Page 2 out of 52 results

Sort by

Graad 8_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde
  • Graad 8_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde

  • Summary • 17 pages • 2023
  • 'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 8 [rekeningkunde wat dus deel 2 is], wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Skep 'n liefde vir toekomstige rekenmeesters!
    (0)
  • R100,00
  • 1x sold
  • + learn more
Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings
  • Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings

  • Summary • 20 pages • 2024
  • Hierdie volledige stel opsommings bevat inhoud oor werk behandel in Geografie graad 9 vir kwartale 1 en 2. Dit bevat lyste met definisies van sleutelwoorde asook opsomming van sekere onderwerpe in volledige tabelle. Die opsommings voldoen aan die voorskrifte vir die KABV-kurrikulum.
    (0)
  • R100,00
  • 1x sold
  • + learn more
Lewenswetenskappe Graad 12 (Verken handboek)
  • Lewenswetenskappe Graad 12 (Verken handboek)

  • Summary • 92 pages • 2023
  • .
    (0)
  • R170,00
  • 4x sold
  • + learn more
Fisiese Wetenskappe Opsommings Gr. 12 (Alle Fisika)
  • Fisiese Wetenskappe Opsommings Gr. 12 (Alle Fisika)

  • Summary • 22 pages • 2024
  • Fisika Opsommings vir Gr. 12 KABV
    (0)
  • R300,00
  • 2x sold
  • + learn more
Geografie Graad 07 Kwartaal 02 opsomming
  • Geografie Graad 07 Kwartaal 02 opsomming

  • Summary • 10 pages • 2024
  • Hierdie Geografie Graad 07 Kwartaal 02 opsomming, geskep deur Skool Notas, bied 'n volledige oorsig van die kwartaal se leerplan. Met 'n totaal van 10 bladsye en saamgestel uit die Via Afrika handboek, is hierdie PDF-dokument spesifiek aangepas aan die 2024 KABV (DBE) leerplan. Leerders kan verwag om 'n deeglike begrip van die onderwerp te ontwikkel deur hierdie bondige en insiggewende opsomming te gebruik.
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 8_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 1 : Bedryfstudie
  • Graad 8_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 1 : Bedryfstudie

  • Summary • 19 pages • 2023
  • 'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 8 [bedryfstudie wat dus deel 1 is], wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum.
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings
  • Summary Graad 10 Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings

  • Exam (elaborations) • 50 pages • 2024
  • Summary Graad 10_Lewenswetenskappe [Biologie] Opsommings In lyn met KABV/CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) Kopiereg © skool_notas mag nie versprei word nie Weefsels → Weefsels bestaan uit identiese selle wat ’n gemeenskaplike funksie deel, of uit verskillende selle wat gesamentlik ’n gemeenskaplike gespesialiseerde funksie deel. → Hulle vorm organe in plante en diere wat ’n spesifieke doel het in die instandhouding van die lewe van d...
    (0)
  • R160,66
  • + learn more
Ekonomie Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings
  • Ekonomie Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings

  • Summary • 28 pages • 2024
  • 'n Volledige stel opsommings van werk gedek in Graad 11 Ekonomie tydens kwartaal 1. Volgens die KABV-kurrikulum riglyne.
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
Onderwerp 3 - Geskiedenis van lewe op Aarde (Kwartaal 3 & 4)
  • Onderwerp 3 - Geskiedenis van lewe op Aarde (Kwartaal 3 & 4)

  • Summary • 7 pages • 2021
  • Available in package deal
  • In lyn met KABV / CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) Beskryf Geskiedenis van lewe op Aarde, fossielbewyse; kambriese ontploffing; massa uitsterwings; fossielrekords; ideale toestande vir fossilering; vorming van fossiele.
    (1)
  • R80,00
  • 4x sold
  • + learn more
EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)
  • EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)

  • Summary • 21 pages • 2024
  • 'n Volledige stel opsommings van al die werk in Kwartaal 1 & 2 gedek in EBW graad 9. Hierdie opsommings bevat slegs die ekonomiese afdeling van EBW en nie die Rekeningkundige afdeling nie. Opsommings voldoen aan die vereistes soos uitgelê in die KABV-kurrikulum en sluit diagramme in. Onderwerpe sluit in: Ekonomiese stelsels, Sirkulêre Vloei, Prysteorie en Sektore van die Ekonomie.
    (0)
  • R80,00
  • + learn more