Kabv - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Kabv? On this page you'll find 49 study documents about Kabv.
All 49 results
Sort by:
-
Summary
Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings
-
5.0(1)5.0820May 20242023/2024
- Hierdie volledige stel opsommings bevat inhoud oor werk behandel in Geografie graad 9 vir kwartale 1 en 2. Dit bevat lyste met definisies van sleutelwoorde asook opsomming van sekere onderwerpe in volledige tabelle. Die opsommings voldoen aan die voorskrifte vir die KABV-kurrikulum.
-
R100,00 More Info
esteterblanche
-
Summary
Graad 10_Gasvryheidstudies Opsommings
-
-1056May 20242023/2024Available in bundle
- "Verken" Jou Gasvryheidstudies 
 
Ontdek 'n nuwe dimensie van studiepret met ons Gasvryheidstudies Opsommings! Perfek vir graad 10 leerders wat opwindende maniere soek om vir hul eksamens en mini kwisies voor te berei. 
 
Kleurvolle en Uitbeeldende Inhoud: Elke opsomming is 'n fees vir die oë met helder kleure en lewendige uitbeeldings wat die leerervaring opwindend maak. 
 
Handboek-konform: Geskep met die KABV-handboek in gedagte, verseker ons opsommings dat jy alle kernkonsepte en in...
-
R165,00 More Info
NotedSummaries
-
Summary
EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)
-
5.0(2)5.0921May 20242023/2024
- 'n Volledige stel opsommings van al die werk in Kwartaal 1 & 2 gedek in EBW graad 9. Hierdie opsommings bevat slegs die ekonomiese afdeling van EBW en nie die Rekeningkundige afdeling nie. Opsommings voldoen aan die vereistes soos uitgelê in die KABV-kurrikulum en sluit diagramme in. Onderwerpe sluit in: Ekonomiese stelsels, Sirkulêre Vloei, Prysteorie en Sektore van die Ekonomie.
-
R120,00 More Info
esteterblanche
-
Summary
Afrikaans Letterkunde Poësie Gedigte Kwartaal 1-4
-
--258October 20242023/2024
- Afrikaans Huistaal gedigte inlyn met die KABV en ATP volledig opgesom met n afbreking van die gedig in makliker termes om dit vinnig te leer asook algemene vrae en antwoorde wat gevra kan word met die gedig. Deur om die vrae en antwoorde te leer en deur dit te werk, sal dit ook n hulpmiddel wees om beter die gedigte te verstaan. 
12 gedigte word opgesom naamlik: Die bokser; 27 april 1994; suiwer wiskunde; Susan Boyle; Dienaar van die nagereg; Maaltyd; Vroue van Vermeer; 'n Paternoster vir Su...
-
R150,00 More Info
tamrynbosch
-
Summary
Gr 10 Besigheidstudies T1 2026 Opgesom deur Juffrou Ansie
-
---30January 20262025/2026
- Hierdie graad 10 Besigheidstudies-notas is ontwerp om leerders te help om deeglik voor te berei vir die 
2026 Kwartaal 1-toets. Die inhoud word saamgestel uit 'n reeks Impaq-assesserings (Toetse en Take van 
2020–2025) en stelselmatig volgens die KABV-kurrikulum gerangskik. 
Leerders word stap vir stap deur die mikro-, mark- en makro-omgewings gelei, sowel as verwante 
onderwerpe soos besigheidsfunksies, bestuursvlakke, finansiering, aankope, openbare betrekkinge en 
menslike hulpbronfunksi...
-
R105,50 More Info
ansiestudynotes
-
Package deal
Gr. 12 Afrikaans HL Gedigte: Die Bokser, 27 April 1994, Suiwer Wiskunde, Susan Boyle
-
--14October 2024
- Hierdie gedigte is reël vir reël ontleed. Algemene eksamen vrae en antwoorde volg na die hele ontleding van die gedig. Die gedig is so maklik as moontlik geontleed en opgesom om leer maklik en effektief te maak. Die opsommings is inlyn met die KABV en ATP.
-
R160,00 More Info
tamrynbosch
-
Summary
Lewenswetenskappe Graad 11 Kwartaal 3 en 4 Opsommings (2023)
-
3.5(2)3.52027August 20232023/2024
- Notas in lyn met KABV en ATP. Omvattende opsommings wat die leerproses makliker maak. Sluit kwartaal 3 en 4 onderwerpe in (gaswisseling, ekskresie, bevolkingsekologie en menslike impak).
-
R150,00 More Info
melissavanwyk
-
Summary
Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings
-
4.0(4)4.01466July 20232022/2023Available in bundle
- Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geografie en Geskiedenis te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.
-
R220,00 More Info
NotedSummaries