Written by students who passed Immediately available after payment Read online or as PDF Wrong document? Swap it for free 4,6 TrustPilot
logo-home
Summary

Summary Onderwerp 3 - Geskiedenis van lewe op Aarde (Kwartaal 3 & 4)

Rating
5,0
(1)
Sold
7
Pages
7
Uploaded on
02-11-2021
Written in
2021/2022

In lyn met KABV / CAPS dokument. (Hulpbronne geraadpleeg: LW 3-in-1, X-kit Presteer en Ace it) Beskryf Geskiedenis van lewe op Aarde, fossielbewyse; kambriese ontploffing; massa uitsterwings; fossielrekords; ideale toestande vir fossilering; vorming van fossiele.

Show more Read less
Institution
10

Content preview

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS ©
ONDERWERP 3: GESKIEDENIS VAN LEWE OP AARDE
Geskiedenis van lewe -
1. Toename in suurstofvlakke in aarde se atmosfeer
2. Klimaatsverandering (bv. ystydperke)
3. Geologiese gebeurtenisse (bv. kontinentale drywing)
4. Fossielbewyse


1. Toename in suurstofvlakke

 Met onstaan van die aarde, was suurstofvlakke (O2) laag.
 Lewensvorme anaërobies gerespireer (nie O2 nodig gehad nie).
 Bakterieë ontstaan, wat hul eie voedsel kon vervaardig. CO2 is gebruik en O2 is
vrygestel.
 O2-vlakke het begin toeneem en organismes ontstaan wat van O2 afhanklik is
(aërobiese organismes)
 Toename in O2-vlakke het tot ‘n toename in lewende organismes gelei.


2. Klimaatsverandering

 Ystydperke is lang geologiese tydperke van drastiese temperatuurverlaging van die
aardoppervlak en atmosfeer.
 Vergletsering vind plaas deurdat groot plate ys weens afkoeling ontstaan.
 Het lewe op aarde beïnvloed deur uitsterwing en herverspreiding van spesies


3. Geologiese gebeurtenisse

 Kontinente was versmelt om een, Pangaea, te vorm – het opgebreek in twee
kontinente = Laurasië in die noorde, en Gondwanaland in die suide – kontinente
verder verbrokkel tot kontinente wat ons vandag ken.
 A.g.v. kontinentale drywing het klimaat en habitatte verander/vernietig.
 Deur biografie is beywse gevind dat kontinente voorheen versmelt was.
 Biografie = studie van die verspreiding van huidige en uitgestorwe plant- en
dierspesies in bepaalde geografiese streke op aarde.
 Voorbeeld – loopvoëls op verskillende kontinente – volstruis in Afrika; emoe in
Australië; nandoe in Suid-Amerika; uitgestorwe moa van Nieu-Seeland.


Fossielbewyse:

 Fossiele = volledige organismes of oorblyfsels, afdrukke of spore van organismes wat
in gesteentes gepreserveer is.
 Paleontologie = studie van plant- en dierspresies.
 Palenteoloog = wetenskaplike wat fossiele bestudeer.
14

, LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 10: OPSOMMINGS ©
 Lewer bewyse van vorige lewe op aarde en verskaf inligting aangaande die
geskiedenis van lewe op aarde.
 Gee aanduidings van klimaat en omgewing.
 Voorbeelde in Noord-KwaZulu-Natal gevind:
 Tweekleppiges – see- of varswaterslak met sagte liggaam wat saamgepers
word in ‘n skuld wat uit twee afsonderlike dele (kleppe) bestaan.
 Ammoniete – uitgestorwe seewaterslak met plat, spiraalvormige skulp.
 Voorbeelde van trilobiete (uitgestorwe artropode) in Karoo:
 Walvisfossiele in Sahara-woestyn gevind



GEOLOGIESE TYDSKAAL –
 Wetenskaplikes skat aarde se ouderdom op ongeveer 4,6 biljoen jaar.
 Geoloë verdeel geskiedenis van aardee in geologiese tydperke.
 Doel = om ‘n tydlyn van lewe op aarde voor te stel.
 Tydperke word ingedeel volgens ouderdom van fossiele wat ontdek is.

ERA PERIODE (MJG) PLANTE EN DIERE
Kwaternêr  Moderne mense
2  Moderne soogdierspesies
 Uitsterf van groot soogdiere (mammoete)
Senosoïkum
Tersiêr  Eerste vroeë mensagtiges
65  Voëls, soogdiere en insekte

Kryt  Dinosourusse sterf uit
140 – 65  Blomplante vermeerder
 Gimnosperme verminder

Juras  Dinosourusse
Mesosoïkum 190 – 140  Eerste voëls

Trias  Eerste dinosourusse
250 – 190  Eerste soogdiere
 Gimnosperme (broodbome)

Perm  Toename in reptiele
280 – 250  Afname in amfibieë
 Gimnosperme

Karboon  Toename in amfibieë
Paleonsoïkum 345 – 280  Eerste reptiele
 Varings oorheers

Devoon  Eerste amfibieë
400 – 345
15

Written for

Document information

Uploaded on
November 2, 2021
Number of pages
7
Written in
2021/2022
Type
SUMMARY
R80,00
Get access to the full document:

Wrong document? Swap it for free Within 14 days of purchase and before downloading, you can choose a different document. You can simply spend the amount again.
Written by students who passed
Immediately available after payment
Read online or as PDF


Document also available in package deal

Thumbnail
Package deal
Lewenswetenskappe Graad 10 Opsommings (Kwartaal 3 en 4)
-
10 5 2021
R 200,00 More info

Reviews from verified buyers

Showing all reviews
3 year ago

5,0

1 reviews

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Trustworthy reviews on Stuvia

All reviews are made by real Stuvia users after verified purchases.

Get to know the seller

Seller avatar
Reputation scores are based on the amount of documents a seller has sold for a fee and the reviews they have received for those documents. There are three levels: Bronze, Silver and Gold. The better the reputation, the more your can rely on the quality of the sellers work.
melissavanwyk Department of Education
View profile
Follow You need to be logged in order to follow users or courses
Sold
188
Member since
5 year
Number of followers
98
Documents
20
Last sold
2 weeks ago

4,5

32 reviews

5
21
4
7
3
3
2
0
1
1

Why students choose Stuvia

Created by fellow students, verified by reviews

Quality you can trust: written by students who passed their exams and reviewed by others who've used these notes.

Didn't get what you expected? Choose another document

No worries! You can immediately select a different document that better matches what you need.

Pay how you prefer, start learning right away

No subscription, no commitments. Pay the way you're used to via credit card or EFT and download your PDF document instantly.

Student with book image

“Bought, downloaded, and aced it. It really can be that simple.”

Alisha Student

Working on your references?

Create accurate citations in APA, MLA and Harvard with our free citation generator.

Working on your references?

Frequently asked questions